‘n Nissan Croozer? WTF?

In Spec-takel deur griffin8 Eiertjies

Hey griff,

Gecheck in Pretoria op die naweek… Nissan 1400 croozer

Barry

nissan_croozer

griffin‘n Nissan Croozer? WTF?

Comments

  1. honnestront

    Jisses, lyk my as jy so 'n bakkie ry moet jy 'n bespotting van jouself maak. Ek het nou die dag so bakkie gesien met 'n sticker op wat sê "Baby Nivara'.

  2. Prof. Bokdrol

    Nog 'n personalised nommerplaat: You Dumb Poes…

  3. Wiele

    Eenvoudige fokker kry n lewe of kry n regte job met baie geld ek koop vir jou n Zef kar!

Gooi Comment