Lyk my ons het ons eerste entry vir die Mr South Africa 2011 spoof kompetisie. Dink jy kan beter doen? Stuur jou Youtube inskrwying vir ons en staan kans om befokte Sony USB speakers te wen.
Ons eerste entry: Riaan Van Onselen
Hierdie post is 34 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,196,218 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
agnee. dis rakker diepoes van rooyen. spaar ons!!!
wahahahahah knater water
vken jeeahh
Dis sooooooooooooooo snaaks. Such a good rip-off it's almost real 🙂
Ek weet nie meer wat is die regtes en wat is die spoofs nie……
Rakker die ballas-bakker!!!!