Meneer SA finaliste

In Fokken Zef Videos deur griffin35 Eiertjies

Maats, zak kan nie hierdie entertainment koop nie.

Ons het so paar videos van die Meneeer Suid-Afrika finaliste. Die eerste een se embedding is disabled, maar jy moet eenvoudig die link uitcheck. Vote gerus vir enige van hierdie twee knape. Hulle het ons stamp of approval

#.1 Adriaan Bergh, die 23 jarige ou wat aan die chick se been vat aan die einde van hulle interview. Baie drama klasse geloop ook.

Update:  #2. Albert Kruger (die ink magnaat) – Watkykjy se official keuse

Nou hierdie is die outjie wat ons graag wil he julle voor moet stem. SMS MR SA 19 na 34008 om vir Albert te stem. Kom ons sit Louis Trichard op die map.

Hoekom is hy ons keuse? Hy het 'n fokken brilliant slogan: "Live until you die". Dis right up there saam met "Bly wakker tot jy slaap" en "Eet tot jy versadig is" of "Ry tot jy stop". Of wat van "trek draad tot jy blind word"? Ag mens kan vir ewig aangaan. Maar ons like van "Live until you die". Imagine eendag op jou graf. "He lived unitl he died"

#3. JC Snooke – versamelaar van paintings sonder paintings.

Hierdie post is 10 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 37,211 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMeneer SA finaliste

Comments

  1. Ouboet

    My maag is seer gelag………..lyk my kreef seisoen is aan die wiel noudat hierdie prawns gesig begin wys het?! 

  2. Meneer ES AAAA

    Bwaaa haa haa!!!  Daai eerste fokker het lekker warm gekry…  Check die sweet kolle onder sy arms! Dis seker hoekom hy aandie einde in die swembad moes gaan sit!  Lekker faktap…

  3. BulletTooth

    #1 Daai doos sweet patch onder sy arms…WTF dink die arme siel!!! Rugby on a ntional level, MY ASS!!! BAHAHAHAHAHAHAHA!!!
    Omdat hul niks anders kan doen nie!!!

  4. Johan de Vries

    Fok tog, waar is my safari pak, lang kouse, Bata toughies (alles in kak bruin), kam in kouse, en hare ge brillcream vir die dood toe. Dis mos nou STYLE !!!  Is die clowns erenstig, hulle is so styf en ongemaklik soos n honyemoon piel voor daai kamera …. ek lag nou so hard vir die kak dat ek sulke bietjies piss op die vloer soos een van daai klein stoep kakkertjies.

  5. Marc

    The five words that best describe me can only be conveyed in six words! Hah!

  6. Tobie

    Ek het eers gedog ek lag tot die trane loop maar toe kom ek agter ek huil actually.  Ek is met jou, Marcel.

  7. Wayne

    Ek dog Mnr Sa is vir Mans bedoel. Daardie tweede doos lyk soos n fokken Queen!

  8. Ouma Meelbol

    Albert Kruger se gat! Daai "business partner" van hom in die video is 'n hottie – HY moet inskryf!

  9. Fran

    Jissis, dit kan nie for real wees nie! Dank God ek bly nie meer in Pretoria saam met sulke freaks nie. Dit was een van die snaakste goed wat ek nog hierdie jaar gesien het. Ek dink ons moet vir die laatse ou vote as die eerste gay president van Suid Afrika. Snook, not like the fish…  

  10. PietPoenani

    nee dit kan nie for real wees nie?! Mr Snoek se show: "Welcome to Clits".
    Ek huil.

  11. Ou de Doos

    #1 Beskryf homself in 5 woorde :
    Original Confident Leader Sporty Balanced With Integrity !!!
    Dis VYF Fokken woorde, my bra !!! Tel hulle !! VYYYF  !!!!! Dis al wat hy nodig het om homself te beskryf ! Net 5 woorde !!

  12. ek van blerk

    ooo herder ek toe wragtig die fout gemaak om mevrou snooke se video te kyk. dit was so gay my neus het begin bloei en ek voor my laptop uit gepaas! wat kan ek se wat die rectum ranger ni self in ha video se nie. te veel gay vir een dag! ek sal mut groot gaan om te maak vir die kyk van die kak! so ek mut gaan.ek het n paar lyne on van n paar vuil meisies se kanne te gaan af snuif!

  13. Voorvel

    Fokoppie #1  was saam met my op skool in Warmbad, wat 'n pisgesig…
    Hy het so trassie-agtige groen 125 gery wat geklink het soos 'n blik albasters wat by trappe afmoer.

  14. Fran

    Adriaan Bergh het sy video van youtube afgehaal, dink hy staan op die oomblik op Vanstandens rivier brug, the shame he brought onto his family was te groot

  15. BALSAKKIE

    Liewe fokken fok die kontkoppe kan nie regtig erenstig wees nie FOK MY????
    Ek het gelag,gehuil,gekots en toe kak ek nog in my broek ook toe ek na die naaiers kyk

  16. Poesgesig

    god, Ek van Blerk, skryf asb net reg jou fokken naai. Ek haat daai shorthand kak. Dis die internet hierdie, nie jou ma se poes selfoon nie. Selfs nie 'n sms justify daai fokken kak Afrikaner shorthand nie… fokof asb…

  17. Grumpy Oak

    Moes maar net die volgende deel… 'n bioloog vriend van my sê "Try as you might, but MRSA will always mean Methicillin-resistant Staphylococcus Aureus to me."

  18. Mike

    Wens ek kon die video sien van die doos wat hom remove het van youtube. Piet spiere klim van die roids af.  En snoekie. Dink jy moet na die fairy fest in knysna gaan. Jy sal beter inpas daar.

  19. Johan

    #1: Lyk my die ou kry bietjie warm. So mooi girl oorkant jou, die ligte en jou eie hotness om mee te deal is seker nie jou maat nie?

  20. drew

    Ek het regtig gedog hierdie is 'n grap. Miskien is dit net die baie son en drank wat dit doen! Miskien is dit net viral, miskien gaan ek dood.
    Or rather all three bottoms up!

Gooi Comment