May the wors be with you…

In Spec-takel deur griffin5 Eiertjies

May the wors be with you…

Solank jy hom net cover met hierdie effie hoef jy niemand te tune "I'm your father" nie. Darth Vader is ook maar lekker deur die kak. Het hy nie geweet "Vader" beteken "pa" nie?

Ons moet miskien so paar van hierdie outjies invoer en in Steve Hofmeyr en Zuma se posbusse gaan drop.

star_wors

Deel met jou tjommies!

    griffinMay the wors be with you…

    Comments

    1. arno west AKA olifan

      Pick-up line "het jy my lightzaber gesien, hy het 'n rooi punt net soos Vader sin?"
       
      later die aand: "the wors is strong in you, yes it must" in n Yoda Voice

    2. kakhuis

      @Vleis se braai gehoor:
      'wil jy 'n stukkie boerewors he?'

    Gooi Comment