Hi Griffin
Hierso is 3 kiekies van n lekke kar wat ek in Hermanus afgeneem het. Kyk die dodelike walvisvin drukvlerk!!!
Enjoy
Morne
Stempaal
Loading ...Kom-petisies
Dinge om te doen
Inligting met trots verskaf deur:
Kief Tunes
WatkykjyTubes
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Bizarre Bedonderde Donderdae – Watkykertjie kompetisie
- Watkykjy nuus round-up. Week 19.
- Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- Phuket, maar Thailand is kaklekker! (deel V)
- Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
Interwebsradio.com
WKJ SuperBru team
-
Watkykertjies Tune
- Bazza on Bizarre Bedonderde Donderdae – Watkykertjie kompetisie
- Visvinger on Bizarre Bedonderde Donderdae – Watkykertjie kompetisie
- #1 Pisscat on Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- peterstuyvestanblue on Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- wilnetspyker on Hoe om te naai… week#1 van 4
- Chris on Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
-
-







10 Comments
as die ou sy clutch drop dan skiet die girls se bras los..
suidafrika se version van vindiesel se fastandthefurios warmgemaakte kar. hy wheelie sommer van die loslaatslag en die bok bler en die luiperd grom.
Jisefis!! dis nou fokken commin!
Ek het n lekker paar pics van n zef bakkie.. an wie stuur ek dit?
Hy het seker die beelde ge erf van sy oorlede aangenaaide oupa af van die vierde geslag.
ja dis serious shit daai beelde – regte afrikana
Smart ou wa net jammer van die papsakvlekke op die kante of dalk het sy wyfie die kak uit die kar geskop omdat hy aldag by die beach lê.
Al wat dai ou kort is kokelolwol op die dash en 'n cup holder vir sy bier..
Malema se ma se kar
hahaha. Het daai kar die ander dag voor my werk sien verby ry. In my moer in gelag.
dis fokken sif