@David net n vraag bru….as gister dan more was, wat is dit vandag?
koos
dit is gumtree, lyk vir my soos n klomp kak. pos kode is dan Kaapstad.
poen
die arogante moer het nog NR# 3 gemis … so die kont kan ook nie tel nie
kakhuis
waar is nommer#3 op die lys, hy kani tel nie. is iemand bereid om R10000 vir 'n merikaner te betaal? eneket R5 eneketR5 eketR5 iemandvirR10 eneketR10 eketR10 hoorekR15 hoorekR15 enigeiemandvirR15
wat is die 'american dream' anyways?
daarsy – mykakinibak
Johan
David, gaan check tog net eers bietjie op jou Std. 5 Aardrykskunde… Die US le mos wes van ons ou perd!
Vleis
Hy sal nie lank hier wees nie dan haal n taxi hom en sy Kawa uit. Die mal moer gaan mos aan die verkeerde kant van die pad ry.
Generaal
Hy kan tel, hy kan swaar goed optel.
The American
Hey guys, I heard you spoke some like, other language down here, but i had no idea it came in written form, and even more surprising… BLOGS!!!!
Tjoppie
Ek sou hom trou vir 'n Suzuki Katana!!! Fok pappie, ek drup sommer!!!
David
Ai Michelle en Bullits en Johan, ek dog nog heeltyd " die duime" is wat ons onderskei van die big apes, nou sien ek dis is sin van humor. Fokkit mense relax, ruil 'n tampon, vat 'n chillpil, bere die Beeld en hou op om julself so ernstig op te neem. Die Kerkraadsvergadering is eers more aand.
Andre
Ek stem Vleis, daai taxi gaan hom mooi van die pad af ry… Snaaks, die knaap sit nie 'n foto van homself op nie!!
Hy is seker tos lelik!!!
pop
Ek dink die bra van die advertensie en David is deur Chuck Norris vandag ge-"round house" kicked in gister in.
Hey man, hoekom trek jy my fokken broek af? Jou fokken pervert. Ondersteun bietjie die site en koop ons Watkykjy shirts HIERSO TE CLICK ou beesbal! Elke bietjie help.
OK, jy kan nou weer waai. Trek net weer my broek op.
Comments
"Date listed 03/11/2010?" Hoe is die moontlik? Dis eers more die derde? Mis ek iets?
Ja pop, dit was al gister, more in die USA
Kak bike. Amerika se dag en maand is omgeruil, maar dit lyk soos gumtree, so goeie vraag.
David, moet nou nie dat die "pop" jou iets moet leer nie. Ek stel voor jy gaan raadpleeg jou St 8 Geografie handboek.
Poepol
en net onder dit staan daar:
Address 8001 – South Africa.
Dis Kaapstad daai ne? Ja….
Befokt.
@David net n vraag bru….as gister dan more was, wat is dit vandag?
dit is gumtree, lyk vir my soos n klomp kak. pos kode is dan Kaapstad.
die arogante moer het nog NR# 3 gemis … so die kont kan ook nie tel nie
waar is nommer#3 op die lys, hy kani tel nie. is iemand bereid om R10000 vir 'n merikaner te betaal? eneket R5 eneketR5 eketR5 iemandvirR10 eneketR10 eketR10 hoorekR15 hoorekR15 enigeiemandvirR15
wat is die 'american dream' anyways?
daarsy – mykakinibak
David, gaan check tog net eers bietjie op jou Std. 5 Aardrykskunde… Die US le mos wes van ons ou perd!
Hy sal nie lank hier wees nie dan haal n taxi hom en sy Kawa uit. Die mal moer gaan mos aan die verkeerde kant van die pad ry.
Hy kan tel, hy kan swaar goed optel.
Hey guys, I heard you spoke some like, other language down here, but i had no idea it came in written form, and even more surprising… BLOGS!!!!
Ek sou hom trou vir 'n Suzuki Katana!!! Fok pappie, ek drup sommer!!!
Ai Michelle en Bullits en Johan, ek dog nog heeltyd " die duime" is wat ons onderskei van die big apes, nou sien ek dis is sin van humor. Fokkit mense relax, ruil 'n tampon, vat 'n chillpil, bere die Beeld en hou op om julself so ernstig op te neem. Die Kerkraadsvergadering is eers more aand.
Ek stem Vleis, daai taxi gaan hom mooi van die pad af ry… Snaaks, die knaap sit nie 'n foto van homself op nie!!
Hy is seker tos lelik!!!
Ek dink die bra van die advertensie en David is deur Chuck Norris vandag ge-"round house" kicked in gister in.
Dink die kont hy gaan ver kom met R10000.00?