Lekker freebies te score by Zefshop

In Zefshop deur griffin8 Eiertjies

Hierdie is vir die early bird krismis shoppers.

Zefshop.com het so twee weke terug 30 secret persente ge-stash in die orders wat ingekom het.

Hierdie keer doen hulle dit weer. Die eerste 50 orders wat inkom vir t-shirts of CDs score elkeen 'n free gift. Dis 'n random selection tussen LG USB hubs, Microsfot webcams, Sony USB speakers, music trivia games, wireless laptop mouses en 'n klomp ander stuff.

Gaan check die Facebook page uit vir meer info en foto's.

Die persente is tien teen een meer werd as die shirts of CD's wat jy koop, so jy kan spiff lyk en boetie of sussie krismis box is sommer ook uitgesort. Once.

free sony usb speakers

Deel met jou tjommies!

    griffinLekker freebies te score by Zefshop

    Comments

    1. kakhuis

      Griff hoe kan ons bestel sonder om op facebook op te sign? willie daar opsign nie want netnou soek iemand my…

    2. Author
      griffin

      Jy hoef nie op te sign met Facebook nie. Die Facebook group het maar net fotos van die kak wat ons weggee. Jy kan straight op Zefshop.com gaan bestel.

    3. Author
      griffin

      Jy check out soos met enige online cart – volg net die stappe -next- next. dan kry jy options deur PayFast hoe om te betaal – kredietkaart of EFT. Dan kan jy betaal of weghardloop. Jou keuse.

    4. Negah

      smaak my Kakhuis is ernstig om 'n nuwe high tech HI-FI!!!! aan te skaf……….

    5. DMDad

      Ek het my Malema-kakpapier en "Kom ons Duik" t-shirt gekry, saam met die for-niks ZA-kep….thanks Zefshop!! Ek was baie bly om te sien dat die poeskantoor dit nie ge-nationalise het nie…

    Gooi Comment