Hierdie post is 55 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 928,303 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
griffinKulula spring op die Bergh bandwagon
Comments
Michelle
Dis funny, maar Nando's sou iets beter kon uitdink… Die arme Mnr Bergh…. ek wonder hoe gaan dit met ons man van Louis Trichardt. Sy vid het al lekker baie kykers gekry… want hy Leef tot hy dood gaan.
🙂
Hey man, hoekom trek jy my fokken broek af? Jou fokken pervert. Ondersteun bietjie die site en koop ons Watkykjy shirts HIERSO TE CLICK ou beesbal! Elke bietjie help.
OK, jy kan nou weer waai. Trek net weer my broek op.
Comments
Dis funny, maar Nando's sou iets beter kon uitdink… Die arme Mnr Bergh…. ek wonder hoe gaan dit met ons man van Louis Trichardt. Sy vid het al lekker baie kykers gekry… want hy Leef tot hy dood gaan.
🙂
Wie is hierdie ou?
Goeie vraag Willem ek wonder ook wie is die sif mof?
fok, met so 'n lyf wens ek EK was die tatoo!!!! jy's fokken HOT Bergh!!!
Sha!! Ek wil ok weet wie's die funky emo?
nee fok bra, kam biki jou hare, lyk of jy nounet opgestaan het, nog dik deur die slaap
oor 20 jaar gaan daai tatoo aan trombose ly – sy trom gaan oor sy bose hang
Hy's n fokken tospot pappa.
Julle klomp newbies…
Kyk hier:
http://www.youtube.com/watch?v=z8WYsKGo59Q&feature=related
Kyk dan hier:
http://www.youtube.com/watch?v=axWIzv5NMHQ
En hier is n NUWE VIDEO oor die hele storie:
http://www.youtube.com/watch?v=BuXOpptSm6E
En nou weet julle.
Hierdie ou gee die woorde "zef poes" n hele nuwe betekenis.
Dit is fokken funny!!! WIFF integrity … bwhahahahaha!!!!!
Hy moet net stadig met die mass builder, netnou gaan hy nie meer in die foto rame pas nie!
nee jammer bra, lyk soos ek my holl met sy hare af geFEEEEEEEE het !
Lyk my dis net ek en Gurts wat talent kan spot….hierdie kind is FOKKEN hot!!!
Die doos kom van Warmbad af, hy was WIFF my op skool.
is die kak for real?/
Dankie Michelle, ooooo, so die Don Packett het sy vid gebaseer op DIE BERGH se video…nou probeer die laaitie nou regtig MR SA te wen, of wat??