Jack Parow – Tussen Stasies

In jack parow deur griffin23 Eiertjies

Deel met jou tjommies!

    griffinJack Parow – Tussen Stasies

    Comments

    1. fief

      wat kan ek se…….die mense is fokken amazing,dankie S.A. dis hoe afrikanse musiek moet wees

    2. Kwartel

      Dit was so beautiful gewees dat ek nou sommer hartseer voel. Wow – het my dag gemaak. Eersteklas!

    3. LanieBra

      Ek hou van hierdie tipe songs van Parrow.  Die ander kak wat hy sing "Dans…dans…dans", etc. is nou nie iets wat ek kliphard op 'n Sondag middag wil speel nie.  Ek wens hy wil 'n CD met bietjie skoner nommertjies (soos hierie) uitbring.  Dis sal ek koop!

    4. Jacobra

      Die beste, oorspronklikste, vars befange afrikaanse lied in die land vandag!!!! Hou so aan, Afrikaanse musiek ROCK!!

    5. Super fan

      Dit is spuls, as hy oorkant my in Bakgat 3 gespeel het sou ek hom wou SKER!
      Ek rate die song as die beste op die album, en by verre sy beste video ook.

    6. tertius hollbrand

      BEFOK, love PAROW & DHF!! dis altyd lekker om so iets te hoor!

    7. Daniella

      AWESOME AWESOME video en fantastiese song! Afrikaans ROCK hard

    8. Stix

      Moet se dit is een van die beter musiek videos wat ek al van 'n SA kunstenaar gesien het. Fokken cool.

    9. Sprinkaan

      Stem saam met LanieBra, dis van die beter songs wat ek wil hoor.
       Die ander stuff is snaaks en lekker om te luister, maar nou nie die heel fokken tyd of as ek net wil chill nie.
      Lekker !

    10. lianne

      Ek wens ek kon dit sien.  Griff, hoekom is dit dat daar partykeer net 'n blank spot is waar die vids is.  Daar is soveel goed wat ek nie kan sien nie.  Ek lees dan maar net al die comments.  help

    11. fief

      ek dink dit is die eerste post in die geskiedenis van watkykjy wat almal positiewe dinge het om te se oor iets.fokken hou so aan

    12. Johan

      Right. Ek is nie 'n fan nie… maar hierdie song is seriously befok

    13. Pistol aka Paal Piel

      Die maak my trots om Afrikaans te wees.
      Wanneer ek daai "Afrikaanse" radio advertensies hoor wat so oorboorde opgewonde toon het, dink ek:" Is ek selfs Afrikaans? Want die vokken ou klink nie soos ek of my vriende nie." Maar dan hoor ek die tiepe musiek en dit stel my gerus dat daai radio ou nie weet wat of wie afrikaans is nie.

    Gooi Comment