Hi griffin
Ek het hierdie foto by GA Used Spares in Mitchell str Pretoria gekry. Dis so oorspronklik soos Mrs Balls se chutney.
Groete Rudi
Hierdie post is 146 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,201,604 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
whahaha dit is kaksnaaks
mens steel nie by n bra wat . sy haat so duidelik maak nie……ek dink daai dief gan kak.
Ons fok nie rond in Snor City nie…
Wat is 'n "Poes"? Ek ken 'n Poes, maar hierdie aanhalingstekens insinueer die ou is nie 'n regte Poes nie, net 'n ding wat for-lack-of-a-better-word 'n "Poes" is..
Hierdie ou laat my dink aan die dae to ons op skool kak aangejaag het en die hoof sy skool-sielkunde probeer het en vir ons almal gese het: "Ons weet wie julle is. Maak dit makliker vir julleself en kom self na vore" … Net 'n "Poes" sal na vore kom. As jy regtig weet wie dit is dan loop jy na hom toe en bliksem hom.
…blykbaar spel ons ook nie…
Ek is mal oor die aanhalings tekens. So asof hy skaam gekry het, toe hy dit eintlik moes neerskryf en nie net kon se nie.
Griff ek dink dis "kak" dat ons die woord "poes" so rondgooi asof dit "fokken" niks beteken nie.
Die ou se moer is nou rerig gestrip.
Lyk of hy eers Fiskoeke geskryf het en toe verander na Fishoeke…lol maar ja as hy hom kry gaan hy sy gears grind!!
@skyhigh Ja, Ons doos hoof het altyd gese: "Kom uit jou muishond, Ons weet wie jy is. Wees n man, en kom uit". Sy naam was Poes Edwards
Bwhahaha !! Ons mense is darm kak snaaks.
Nou as julle weet wie die fokken POES is, hoekom haal julle hom nie uit nie?
Ek dink julle is POES bang of praat net K@K om die etterkoppie af te skruk!!
as hy weet wie dit is hoekom maak hy nie ‘n saak teen die “poes” nie ?
Skerp, Michelle, baie skerp…vertel nou vir die oom hoe sit mens jou prentjie by jou po(e)st? Asse-fokken-blief?
…of "avatar" soos dit blykbaar in die 21ste eeu bekend staan?
Prof, ek wil nie vir jou 'n vis gee nie, ek gee jou liewer 'n visstok.
Op 45 moet jy jou brein aktief hou en probeer om self voor te bly met tegnologie. As jy heeltyd mense gaan kry om alles vir jou te doen sal jy nooit leer nie.
Daar is meer as geneog leidrade hier om jou te help. "avatar" is 'n goeie begin. Dink net hoeveel meer bevredigend dit sal wees om jou prentjie langs jou naam te sien wanneer jy dit self uitgewerk het. Ek wil nie daai satisfaksie van jou af wegvat nie.
As jy iets self bereik het waardeer jy dit automaties meer as wanneer dit net vir jou gegee word.
Ek doen dit vir jou eie beswil.
wie het daai kak woord uitgedink 'avatar' ? Steven Pielberg?
Shame, hulle het geen idee wie die Poes is nie!
en hoekom is dit 'mrs Balls'' se chutney? dit laat my altyd dink aan mevrou ballas se chutney huh?
Gaan na http://www.gravatar.com toe. Register met hulle en laai 'n pic op vir jouself..
Mmmm, leer 'n man vandag visvang en more steel hy 'n visstok, fokkit Michelle, help nou die Prof, op sy ouderdom is daar nie meer tyd oor vir leer nie
Ai Michelle, daar gee Andre nou visse vir almal. Jy het so mooi probeer. Die bevrediging en satisfaksie is daarmee heen…."poes"
Sorry, MIchelle, ek het eers nou jou comment gesien…Maar ek is seker Prof.Dikdrol gaan bietjie sukkel, want hy is maar bietjie gestrem…..hahaha
Michelle: Jy's reg, maar ek's 'n fokken luigat en ek laaik dit as mense alles vir my doen (behalwe André…)
André: Jy's seker nog de moer in oor jou tos span teen myne verloor het, toe fok jy aspris my avatar-avontuur op…dankie anyway.
David: Nee al die kak is te kompleks vir my, gee my goeie ou machine code uit die 80's…
Ai Smee! Wat kan ek se! Ek het probeer…
David, Andre het klaar die aap uit die mou gelaat.
Daar spoil NOG IEMAND al die fun.
OH WELL.
DIS JUIS WAARVOOR EK BANG WAS!! Nou gebruik jy daai selfde CRAPPY – SCARY foto wat jy op jou Twitter account ook het. Ag nee man… Ek sou actually beter kon doen met 'n hoop vars bok stront.
Andre, dis ok. Die comments update sporadies, dit was nie daar toe jy jou reply geskryf het nie. Ek het vermoed so iets sou gebeur… 😉
Toemaar, more wil hy iets anders weet, dan probeer ons weer.
Michelle, dis was moeilik genoeg om net een te doen, ek's hopeloos te fokken lui om nog avatars te soek.
Wat bedoel jy crappy-scary foto? Daar was ek nog 22 en chicks het my gelaaik…
Moet se Prof, jy is nogal 'n aantreklike bliksem, as ek nou so 30 jaar ouer was,gay en blind sou ek one time vir jou gegaan het
Sexy…
Middle management EN laas nog hot op 22..
Jy's n catch!
Om mens se eie kak werk vir ander te delegeer gee jou amper soveel bevrediging as naai…
ek het net een vraag oor gravatar: sal dit dieselfde prenkie gebruik oor die hele web waar jy accounts het met DISELFDE email adres? help assebliefietoggie?
Ja Kakhuis. Die prentjie wat jy op jou Gravatar account laai OP EEN E_MAIL gaan met al die participating sites waar jy gaan kakpraat presies dieselfde wees. As jy meer as een prentjie soek, moet jy maar meer as een e-mail ad gebruik.
Moet net nie jou browing history delete nie (soos wat ek het…) dan verdwyn die bliksemse ding weer met nuwe posts daarna!
Avatar was ‘n moer kief movie