Hoekom die dinosaurs uitgesterf het…

In Spec-takel deur griffin24 Eiertjies

rex

Deel met jou tjommies!

    griffinHoekom die dinosaurs uitgesterf het…

    Comments

    1. Prof. Bokdrol

      Moes eerder vir Rex saamgevat het en die fokken hadidas agtergelaat het…

    2. Inspekteur Zef

      So gepraat van Hadidas. Het julle geweet Hadidas is die enigste voels wat hoogtevreus het? Elke keer as hulle afkyk terwyl hulle vlieg, skreu hulle!!

    3. Author
      griffin

      If you imply that all “fucking vermin” in this fairytale were not taken, then it means that they stayed behind and drowned. However, if he did take all the “fucking vermin” with on the ship in the fairytale, then that is the reason why they survived, soooo…. you don’t make sense.

    4. Fran

      Stem saam met Hadidas comment, die fokkin Sondag Harley Davidson riders moes ook agtergebly het 

    5. Glitter

      Imagine as hy vir ou Rex saam gevat het, dan kons nou vir Rex getrain het om ons the help me riots in die townships, of daardie stakers wat die asblikke omgooi as hulle nie kry wat hulle will he nie! Sou District 9 soos a sondagskool picnic laat lyk het!!

    6. Evert

      @Fran
      Moenie worry oor die Sondag Harley Davidson riders nie.
      Hulle almal ry met pispotte en help-my-sterk-lyk frokkies aan, hulle vat hulself uit. Proe 1X teer met daai klere aan en jy ry nooit weer bike nie. Al wat hulle nodig het is tyd.

    7. David

      Ons gaan ons gatte afsukkel kakhuis, nie een van ons weet meer hoe lank 'n "el" is nie

    8. kakhuis

      en twee van elkeen? ek weet regtig nie hoe lyk 'n mannekie ladybug of 'n vroukie ladybug nie. of is dit net die diere wat moet ingaan?

    9. Mad

      Ek stel voor julle gaan lees weer die Bybel… daar staan wel 2 van elke soort, maar lees net an dan sal julle agterkom dat Hy ook 'n aantal rein en onrein diere gee wat moet saam gaan.  Let bietjie ook op dat daar in die Bybel genoem word waar die Here die aarde skape, dat die mens twee keer geskape word…?  Eers word die mens geskape en die Here se dit is goed EN Hy se vir hulle wat om te doen, maar as jy an lees staan daar dar die Here vir Adam uit die stof van die aarde maak en dan vir Eva maak…  Daar word ook gepraat van 'n ongekroonde dier (b.v die kroontjie wat jy op jou kop het, die hare wat nooit wil plat nie)…maar dit kom eers later voor, 'n dier wat sy hand op berge kan sit, die dier wat peul vrugte eet, 'n dier wat met sy taal 'n nasie kan verwoes… wonder waaroor gaan dit???

    10. Author
      griffin

      Klink na pornstars – dis nou dier wat die peulvrugte kan eet. Nom-nom-nom.

    11. Prof. Bokdrol

      Die dier wat met sy taal 'n nasie kan verwoes was seker Casper de Vries se oupa…

    12. Atti

      Mad,
      Gaan lees mooi weer die bybel. Dan gaan lees jy nou weer. Al jou kommentaar is uit konteks. Verstaan dat die bybel 'n BOEK is en dat deur MENSE gesfryf is. Nie alles wat daarin staan is nie feitlik nie.
      Net soos wat mense stories oorvertel en 'n stertjie bylas, so het die boek ook gegroei en groei.
      Word opgevoed bliksem…

    13. Mad

      Atti,
      Dit is die hele punt jou eier! Die Bybel is simbolies!!  ek wil nie met jou stry oor glo die bybel of moenie die bybel glo nie.  Gaan jy maar an met jou ding ek ek sal an gaan met my eie ding okay.

    14. kakhuis

      ek gaan nou almal se kroonkies uitcheck (met respect aan die Maker)…

    15. kakhuis

      dit is soos die MATRIX – sheesh somebuddy must be controlling it!

    16. kakhuis

      shit, daar's 'n klomp stof onder my bed – ek wonder of dit 'n mens is wat kom of gaan?

    17. Mad

      kakhuis ek dink net jy moet onder jou bed skoon maak. watter mense het nie kroontjies nie?  dink daaroor dan sal jy weet, maar dit is net 'n storie so moenie als glo wa jy hoor nie

    Gooi Comment