Half-dood in die Moot sonder brood

In Spec-takel deur griffin21 Eiertjies

Griff,

Ek het hierdie ou so half uur terug af geneem, So 13:30, hier onder ons kantoorblok. Fok dis lekker om in Die Moot te bly!

Henry.

half dood sonder brood in die moot

griffinHalf-dood in die Moot sonder brood

Comments

  1. kakhuis

    shite, die naweek het vroeg begin of die naweek hou nog steeds aan…

  2. buddhaZA

    ROFL Moot vd WEN! Ek het hierdie bra al erens da naby Capital Video gesien.. OUUUU local =D

  3. arno west AKA olifan

    Dis ofisieel dat die somer hier is in die boland, ek is lus en vat af by die werk en gaan hang ook op straat met n semi sweet late harvest, net meer eish as die ou by gooi. hitte uitpitting is n aaklige ding

  4. MonKeeBoi vani moot

    Fokit!!!  skyn die son in die moot vandag?!?!?!?

  5. Skommel

    Spillage! [Terwyl lekker saamsing] We call on Oom Marius to down us a drink….down us a drink.

  6. V-Bone

    Fok, As iemand n size 16 tekkie naby sien, dis hierdie bra sin.

  7. Wiele

    Sulke mense het niks om voor te lewe nie en het ook nie die ballas om hulle eie lewe te vat nie dan drink hulle, hulle self poes kas toe elke dag!!

  8. dikzol

    niks lekkerder as yskoue paarl nie, terwyl jy hom so drink kry jy halfpad i babbelaza
     

  9. andries

    dis my pa da, en hyse ek is n sleg poes, dankie virrie evedins watkykjy

  10. Francois

    Daai Parl Perle is by verre die slegste shit wat jy kan drink.

  11. Ponkie

    Het hy in sy broek gepis, of is dit die Pappie-ly wyn (Paarl Perly) wat hy so verkwis het?

  12. myoumabukvirenosters

    at arno.  dieselfde as my antie = myantiebukviroliebore.  As die wiele rol is ons in, en maak stof, waar's jou spot? worcester?

Gooi Comment