Geen bedelaars of smouse

In Spec-takel deur griffin5 Eiertjies

v4j

griffinGeen bedelaars of smouse

Comments

  1. kakhuis

    ek soek daai sign by die roubots ok, kan hulle mens net ophou harras plz, ek g vir die engee engee engee kerk geld solat hulle vir julle kan sorg… ons het 'n robot ou werk aangebied, die fikker het nou nog nie opgedaag nie. as jy wil werk dan sal jy (alhoewel ek nie almal se omstandighede verstaan nie). ek kry net die straatkinders jammer. as dit nie vir SA se policy was om Zimbabwe welkom te heet nie, dan was ons miskien beter af… hulle vat Suid Afrikaners se jobs(sommiges van hulle is in managment) en is dan nog arrogant daaroor

  2. ekke

    o fok raak ou kakhuis toe nou vreeslik huilerig….   die robot ou het ni opgedaag oor hy nie heeldag jou zaber wil soen nie!!!!

  3. MIKE

    Die kont wat die sign gemaak het moet sy fokken geld gaan terug vra by die skool. Lyk my nie hy is seker watse kant om 'n N moet wees nie.
    Daai blik gaan nie lank hou op die bord nie. Iemand gaan hom steel om mee te bedel

  4. Lynnnette

    Die is moer funny. DIs by my u woonstelblok in Boksburg. By die ingang. EK het in flat nommer 5 gewoon daar. nie gedink iemand sal dit raak sien en hier post nie! Slim man!

Gooi Comment