Comments

  1. no1knows

    Kyk, sy moet ha voete opi grond hou want anes gan ek ha fokken onderstebo DUIK!!!! BENE INI LUG!!!!!!

  2. Jessica

    Sy herhinner my aan my kamermaat by Kovsies so paar jaar terug. Kon hardloop soos die wind en was glad nie skaam nie… mmmm goeie tye 😉

  3. pieterpoes

    jirre wats up met julle comments? lees hom weer en kyk of hy vir jou sin maak!

  4. Prof. Bokdrol

    Dis nie 'n skêr daardie nie, dis 'n chainsaw! Knip alles stomp af…

  5. laaitie

    @pieterpoes, hou op boom rook en kyk of die lewe vir jou sin maak?

  6. kakhuis

    haha daai rots lyk omtrent soos 'n groot bol kak, sy het 'n vreeslike maagaandoening gehad dit lyk of daar stukke in is

  7. pop

    Ek reken sy jump op een plek en gooi dan 'n running pose – op een van daai trampolines. Die hare match nie die action nie.

Gooi Comment