Comments

  1. Gys

    Hi Griff
    Wanneer kom die nuwe kraagkroon kronikels uit?
    Gys

  2. Louwhan

    Watkykek???! Dit is maklik die kakste video wat ek in ´n lang tyd gesien het. Not even remotely funny. DIe antwoord, Jack Parow ens surf die wave maar dit lyk my die ouens probeer die white wash surf. As julle net bietjie minder probeer zef wees…. Sorry guys, julle doen dit definitief nie vir my nie. Bietjie van ´n dumper.

  3. Elmari

    Ja dis 'n pot snot. Duidelik spring die outjies nou op die Jack Parow bandwagon. As mense nie originality het nie probeer hulle altyd incash op trends. Moenie sulke stront op Watkykjy sit nie. Sit net worthwhile stuff hierop want copycat stront soos hierdie hoort nie op Watkykjy nie.

  4. Kapteinspykertiet

    As ek so n klein snotsambokkie gehad het,sou ek wragtig nie op n video met my onderbroek so karjoefels nie

  5. Ron

    Weer 'n goeie rede om nooit meer' n snor te laat groei. Godallemachtig wat 'n fokken teringzooi.

  6. Kim

    whahahahahaha, julle is deuri k*k, NP is al vir baie jare opi scene en sekere ander bands het nou die dag eers naam gemaak, ek kies nie kante nie, ek dig die vid en die song, en die SNOR!!!! NP julle mag maar, aand die Haters, Dont hate me coz u aint me!!! out

  7. K-pax

    Jis dis nou n pot kak as ek dit ooit gesien het.. klomp tossers

  8. Fantasties!

    Fantasties snaaks, en aan die dom drolle wat dink hulle copy ve Jack.. jou idioot dis die tema van die song.. as jy enige iets geweet het van die NP Projek se music sou jy weet dat elke een van hulle videos en songs oor iets anders gan.. On ingeligte bliksems

  9. kontlik

    jisos julle konte,as jule die np project geken jet Dan sou julle weet die ouens SPEEL AMPER.al hulle shows saam met jack PAROW en dat hulle persoonlike VRIENDE is.en julle Kan mos sien dis n gatvat video…die ouens is gatvat komedie..dis wat de poes hulle doen.hulle vat kontlike goed vir n poes.jisis..trek julle vingers uit.julle gatte uit en gee die guys n fokin standing ovation vir hulle poes smaakse parody en poessnaakse video! np ek dink julle vang die 80s mullet vibes lekker ini video! fokin kwai pappie

  10. Louwhan

    Coena, wie is jy op die video en Kim, wie is jou boyfriend op die video? Kim, ek neem aan jy is ´n girl en as jy nie is nie, bly my vraag nog steeds valid. Regtig moeilik om te glo dat  enigiemand sulke kak smaak kan hê behalwe die Drubanvillietjies, wannabe Kraaifonteiners.

  11. Christiaan

    Note to self: "moenie jou fokken bundles mors op NP projek videos nie…"

  12. matthew!!!

    awe ouens kak fokken kak snaaks!!!!! hahahaha almal se poes man dis kaaaaak snaaks!! keep up the good work  

  13. ettersous

    Poezef song, wat n remake van n al klaar kak song Taio Cruz Dynamite. Zef is dalk nou cool, maar julle konte is doos tappit. 

  14. Kim

    Louwhan, Ja ek is n chick, en ja ek het n boyfriend, ma nie in die video nie, ongelukkig is dit nou ma net dat j jaloers is op NP se kief snor!!! Dis Movember so gan vir my ook n snor kry!!!! whoop whoop!!!!!!!!!!!!! Vid is nogmaal fokkin Kief!!!!!!!!!!!!!!! NP FTW!!!!!

  15. pielwang

    Haha ettersous..ja die ouens is doos tappit,maar dis fokin snaaks. julle moet maar bietjie gaan kyk wat vang die ouens nog aan,elke video van hulle is oor iets anders,ek dink nie dis regverdig om te se hulle is wannabes nie,hulle is parodists. hulle vat gat van dinge wat n bohaai opskop..if u know what i mean. fokin snaakse video,song is fokin snaaks gedoen en Goeie attempt om die tappit maar ni zef deel van eg SUID AFRIKAANSE tappiteers vas te vang! poeskief julle naiers.keep it up!

  16. honnestront

    Dit was kak snaaks. En soos vele mense gesê het, kan ek sien dit is duidelik pis vat. Ek sal net nooit fokken ooit 'n cd of iets van hulle kan koop nie.

  17. Jakals

    Ja, Fokken kommin!! Maar dit is mos die punt julle fakkers…

  18. nel6t9

    scheme ek gaan vanaand by buckley's drink… lekker man, net 'n snor kry iewers!

  19. PK

    'n klomp hol naaiers wat probeer maar dit nie maak nie, hulle moet maar liewer nie naby VDBP kom nie, hulle sal hard gemoer word.
    Die beste van hierdie hele video is die geel Cortina

  20. Louwhan

    Hello Kim. Hoop jyt ´n lekker dofember. Stuur vir ons ´n paar fotos van jou snor en moenie kwas met snor verwar nie.  As jy dit wel doen, moenie dan die fotos stuur nie.

  21. Lindy

    Die fok weet, hulle SUCK!!!!!!!!!!! Ek kan nie glo hulle maak van ons Suid Afrikaners sulke dose nie. Gee vir ons ASSEBLIEF TALENT!

Gooi Comment