picture1

Child trafficking – Zoo Lake

In Aankondigings deur griffin20 Eiertjies

Hey outjies,

Ons doen gewoonlik nie hierdie tipe posts op Watkykjy nie, want mense stuur die grootste klomp kak rond op die intertube, maar hierdie is legit (die brief, nie die konte nie) en dis fokken serious business.

As jy naby Zoo Lake bly, kan jy dalk uithelp.

Shot.


Att: Colonel Moodley

South African Police Force

Dear Colonel Moodley

I refer you to the article in the Killarney Rosebank Gazette about the Child trafficing attempt at the Zoo Lake.

Me and my wife (Gavin Lipschitz and Dr Caron-Kim Wides) were the witnesses to the incident. I took the attached images of the man that made the offer to the maid to buy the child that the maid was looking after from her. Unfortunately, I did not hear him make offer directly, however, I saw her reaction to what he said as he said it and heard her shouting aggressively at the man (telling him to get away and that he is crazy) and saw her guarding the child from him from about 20 – 30m away at most. When I asked her why she was so upset (about 15 seconds later) she told me immediately that the man in these pictures had offered to buy the child from her.

It is important to note that this man stayed around the jungle gyms at the Zoo lake for approx. 2 hours on this day – a working day. I know this because I went back to check.

He was with a whole bunch of men – there is one picture of 2 of the other men that he was with, as I am sure it important to assess who he is associated with. Unfortunately I did not photograph the rest of them – there were approx. 6-8 of them sitting at an nearby table. He is aware that I took pictures /  videos of him as I confronted him directly – telling him that I have his image and won’t forget his face. (Thinking that will serve as a preventative measure of sorts). The maid also made the security guard stationed at the Jungle Gyms aware of what had happened and I am sure he too can identify him, as well as the many other maids from surrounding houses that saw the incident.

Attached are images extracted from a video that I took on my phone. I hope this helps with the investigation. If you need me to make an official statement please let me know and I will come into the station and make one.

My contact details are 083 292 2282 or contact me by email on gavlips@pixie.co.za or my wife on gavlips@me.com.

Thanks in advance.

Regards
Gavin Lipschitz

picture1

picture2

picture3

Deel met jou tjommies!

    griffinChild trafficking – Zoo Lake

    Comments

    1. Slim

      Ek kan geld daarop sit dat die poelisie absoluut fokol daaromtrent gaan doen nie.  Drop die outjie n lyn oor n week, of fokit, selfs twee en hoor of een van die dikgatte in blou al sy statement wil vat.

    2. jaco

      stuur die link vir 'n paar mense lat ons die naaiers kan vasvat!!

    3. Stix

      Ek dink ons moet net so hele paar ouens bymekaar kry en dan gaan kont ons sewe soorte kak uit hull uit. Fokken poste!

    4. Poefgat

      Wow, ek sal so maer moerskont lekker martel. * bite the pavement biatch *

    5. honnestront

      ek wed jou die etter op die onderste foto se naam is "Innocent"

    6. Prof. Bokdrol

      Great idee, Stix – wat van ons reël vir die poese 'n swem by die krokodilplaas? Medalje vir die oppasser…

    7. Kneel

      As julle ouens die naaiers vang bring hom na my toe. Twee weke my garage n blowtorch… sal seker maak ek maak hom nie dood nie. As ons klaar is sit daai gemors in n wheelchair en kan nie praat nie. Ons kan ook seker maak hy drink sy kos deur n straw en kak in n sakkie. Dan gaan kuiers ons by onse Tjom in the hospital sodat hy elke naweek kan onthou wie hom soo naais time in die garage gegee het… sy hele lewe lank.

    8. pekelpiel

      skiet die poes, skiet hom weer….hy is nog nie dood nie, skiet die poes weer………..

    9. Dsiona

      Disgusting dat hierdie ouens wegkom daarmee.  Hulle het so paar weeke terug R200 ge offer aan die kind se minder…  Hulle moet n' less geleer word.  Tie them up torture them… Slowly 

    10. diePEER

      Moerse impressed met WKJ dat julle sulke goed ook post. Hoe meer die land bewus raak van als hoe beter… Dis genoeg dat almal agter gordyntjies deur die lewe gaan en maak asof als perfek is. Ek stem saam, so ding moet aangehou en gemartel word.

    11. Langlat

      Wat van steek die oe uit en sny die tong met 'n side cutter?

    12. Ara

      Ek se nogfokkenaltyd julle moenie mense met hoedens en faktap baadjies aan trust nie.

    13. LanieBra

      Stenig die doos met marshmellows – behoort 'n rukkie te vat :)

    14. Rudi

      @ honnestront. Met n naam soos goodluck jonathan vir n president is innocent perfek.Good luck with your innocense.

    15. kakhuis

      nee fakit – ek verstaan nie die mense van parktown nie: moet 'n briefie aan die poelieste skryf om reaksie te kry?
      faarrrk as dit in Brakpan was, het die buurman en sy tjom laaaaaankal die ou gepoes tot anderkant die oranjerivier. het hulle nie buurtwag daar nie?

    16. wynand kuypers

      Skop daai naaiers se eiers uit, fok oorgee aan die polisie.Wat kyk jy doen goeie werk, doet so voort,

    Gooi Comment