Comments

  1. Andre

    Nee O Fok dude(chick) Dis nou sommer lekker fokken ZEF!!! Check sy fokken naels…Hy het defnitief 'n identiteitskrisis …of hy is poesdronk en het 'n wettenskap verloor…

  2. Author
    griffin

    En niemand sien die bra se teardrop nipples raak nie? Ek is teleurgesteld in julle outjies.

  3. Smee

    Fokkit ek sal graag die res van daai tattoo wil sien… Is dit net ek of lyk hy so bietjie soos Schalk Burger?

  4. pop

    Baie dankie hoor, baie fokken dankie – daai etsmerk sit nou verewig op my brein.

  5. Turd sandwich

    Die dude is mos chommies met daai dwaas Aussie met die lewens grote piel tattoo op sy rug, imagine hulle 2 etters stap kaal bolyf langs mekaar op die beach! Verseker familie van Schalk, Smee

  6. KapteinKuupselos

    Daai arme hippy daar agter scheme "Waddefok!" Sit nog al te lekker en spliff rook by die riviertjie, son skyn en voeltjies sing, die lewe is rustig, irie vibes… En toe kom Freakzilla deur die water aangewaggel. Nei fokkit bra, sulke ouens moet gecharge word vir public disturbance.
    Ek dink ekt dalk n kandidaat opgespoor om hierdie meneer te one-up. Wees egter gewaarsku, dis nie vir sensitiewe kykers nie. Check hierdie fokken naai: http://www.epicfail.com/2010/09/13/epic-wtf-fail-part-2/

  7. michelle

    Beste KapteinKuupselos
     
    Ek gaan nou nagmerries kry en sal moet hard werk om nie die volgende persoon met 'n swart Bieber-bob-cut haarstyl, 'n running bitch-slap te gee nie.

    #*$(@*#%(*& JOU
    Groete:
    Michelle

  8. ekke

    bwhaahahahaha,  swak!!! dink die draak op sy rug het sy tollie geeet want hy is net weg!!!!

  9. Hans

    Die ou is van Rusland.  Het hom al 'n paar keer in random forums raak gesien… ongelukkig…

  10. Eon

    Wel, dit verduidelik die odd naels. Sy ma het hom seker laat val as kind.

  11. RODSNOT

    nee kyk dis bq rou…..
    Michelle lyk jou tette ook so… want jy sou laas vir ons nog gewys het…
     

  12. DMDad

    Ek dink ons het 'n Mr Souf Efrica Nommer 4 hier, julle…too bad as hy 'n Rus is…

  13. Mad

    Die life guard  het 'n klein tollaman!! Ek het so bietjie in my mond gekots, die arme siel dink hy is moerse hot!
    KapteinKuupselos ek dink jy moet daai link opsit vir een van die mr South Efrika finaliste, ons kan hom/haar photoshop en 'n rokkie aantrek vir die formele drag en 'n mooi bikini vir swem drag?

  14. Sprinkaan

    Haha poes snaaks.
    Ook snaaks hoe al die comments (voor die een) so mooi net na 08:00 begin en dan presies 16:59 ophou.
    Neem aan almal het gefokken duik !

  15. koekiekrummelkont

    nee jirr die perd lyk tuffer as n delmas tier!!! shame die breker durf die koue dam water aan en ini meantiem krimp sy tros…dis hoekom hy sy gesig so trek

    lol @ poeskop..daai was funny comment bra…ekt my fcukt lag….ja nee daai hippie skeem seker jirre check die blaar uit!!!! peace mense

  16. Vir die 123 manne

    Julle almal is net so common soos ons uwe Brakpan lifesaver. Dis bra voor en pappa Jo agter. Klink vir my na n klomp jaloerse Benoni fokkers.
    Hy naai sy sussie nes julle…

Gooi Comment