Beeld smaak bergspinasie

In kak nuus deur griffin12 Eiertjies

Beeld_gesuip

griffinBeeld smaak bergspinasie

Comments

  1. Fran

    Dit raak nou fokkin belaglik, daar is elke week 'n spelfout op hulle website. Ek dog Beeld is die trots van Afrikaanse druk pers. Snaaks, dis gewoonlik op 'n Vrydag. Jy sal dink 'n koerant het iets soos "spelchecker". Soos julle sê: "Is dit net ek of is als tos?"

  2. Prof. Bokdrol

    Thanks Smee, dalk moet ek dit oorweeg en 'n rukkie soontoe verdwyn sodat jou siel kan rus…

  3. Michelle

    Ha! Smee! Kry ek nou so warm gevoel in my hart. 🙂 Ek ken jou nie, maar ek is lief vir jou!
     

  4. Prof. Bokdrol

    O hondskont! Michelle is steeds bloubefok…ek neem aan dit beteken julle outjies kom nie meer na my verjaarsdagpaartie hierdie naweek nie? Ek voel 'n gemeenskaplike weerstand teen my teenwoordigheid, en…..waddefok? Hoekom voel ek nou skielik so duiselig? O fok, dis daardie malware virus wat ek verlede week opgetel het; dis besig om my cyber-profile bit vir bit op te eet!!! Daar's reeds 'n hap uit my avatar …64…32…16…8…4… kug kug, ack ack ack…….blink!

  5. BokBal

    Hoe moet die keieketspelers voel as julle so met hul sport spot?

  6. Bulperd

    Hulle het reeds als anders gevoel Slette in Auz .Klaptwak in  West Indies wie gaan omgee om Kak te voel In RSA

  7. Smee

    @bokdrol. Doen my 'n guns en probeer om net vir een dag nie te comment nie.
    @Michelle: ditto, ek like jou ook

  8. Michelle

    Ag nee wat Bokdrol, ek 'stir' maar net so bietjie. Ek sal nie my goeie bui so beduiwel deur ou koeie (ernstig) uit te grawe nie, maar ja, lyk my jy onstel mense daagliks, nie net vir my van tyd tot tyd nie. 
    Koppige verbale diarree het nog nooit beindruk nie.

    😉
    @Louwhan… dankie vir die aanbod, but don't hold your breath! 

  9. Smee

    As hulle kak voel moet hulle net hulle hande bietjie voorentoe skuif…dan voel hulle weer piele 

Gooi Comment