Beeld geniet Phuza Thursday

In kak nuus deur griffin10 Eiertjies

beeld deur die kak

Deel met jou tjommies!

    griffinBeeld geniet Phuza Thursday

    Comments

    1. David

      O fokkit dis darem seker die lot breindoodste etters in die heelal wat daar werk.

    2. Slim

      Ek wil nou nie kakprat of iets nie, maar hy het sy goose uitgehaal in 2003, en die foto is gedateer 2000.  So nie n foutjie nie.  Ek was al verkeerd, maar ek dink nie die is een van daai kere nie. 

    3. Slim

      Ek is toe WEER fokken verkeerd.  In IE lykit soos 2003, en in Mozilla is dit 2008.  So wereens is ek helemal verkeerd… 

    4. David

      Gelukkig kom jy dit toe nou agter Slim, wou jou vra hoe lank jy al by Beeld werk maar toe maak jy jou fout reg, Ag fok dit.
      Hoe lank werk jy al vir Beeld Slim?

    5. Poeskop

      Jissis Slim, jy's fokken af!!! Kry vir 'n jou 'n fokken bril tjom, sodat jy kan sien wat om jou aangaan,,,,for faksake's!!!!

    6. Poeskop

      Ouens, ek weet nie of ek deur die kak is nie, maar WAT DE POES is Ysingwekkende beeldmateriaal??? Die laaste paragraaf…. Griff kan jy help?

    7. kakhuis

      Poeskop, ysingwekkend is dieselle gevoel wat jy kry as jou waaif deurie deur loop en jy is besig om jou sekretaresse te doen.

    8. Poeskop

      @kakhuis….o poes, ok nou weet ek ook…nie dat ek my sekretaresse al genaai het nie, Maar ek KEN daai gevoel…net nie geweet daar bestaan so 'n woord nie.

    Gooi Comment