Bam Margera van Jackass smaak Die Antwoord

In Die Antwoord deur griffin10 Eiertjies

En daai is een seriously hot goose wat saam met hom rondfok op die video…

griffinBam Margera van Jackass smaak Die Antwoord

Comments

  1. Rum Pram

    Ek het gewag dat Bam daai doos wat hom die heel tyd interupt 'n poesklap gee. Dit sou nou 'n goeie video wees. BAM!!!

  2. Bosmossel

    Daai fokker is seke die DJ, en bam het sy gear ge-hijack…check op 4:26 sms hy sy pa…om te kom help

  3. w'kykertjie

    hjel, daai chick is so hot ek gaan koop sommer ‘n 4ken ‘die antwoord’ cd.

  4. ninja

    Nee Nee….Daai is Brandon Novak, mal fokker. Vir een of ander rede is hy sober 

Gooi Comment