Monthly Archives: November 2010

Sarie Tydskrif het seker ex-Beeld werkers

griff, Sarie suig BMW exhaust fumes, van waneer af is daar BMW R8, selfs Steve moet seke nou al wonder oor homself! Jan Deel met jou vriende:
Gefile in kak nuus | 18 Comments

Maak jou dronk tjommies famous

Sienende dat dit amper fagga-kanzi tyd is, en ons weet julle Kykertjies like van diep in die bottel kyk, het ek geskiem julle moet julle Zaberskote en Naaikons uitruk en bietjie vir ons wys hoe julle daai 13de tjek goed deur die blaaie naai. Julle maak mos uit daarvan om julle soos maplotters te gedra, [...]
Gefile in Zefgatte in die nuus | Tagged | 6 Comments

Boyfriend vibes

Vir julle outjies wat maybe The IT Crowd fans is, is hier 'n kief video. Jy weet daai doos baas in The IT Crowd? Nee, man, die tweede baas wat so heavy deur die kak is. Check sy moves hierso. "Boyfriend? Fuck you!" Update: Ons het die DVD opgespoor! Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos | 4 Comments

Iemand ry grondpad

Deel met jou vriende:
Gefile in Grapgat | 15 Comments