Sondag koerant het hierie storie opgetel. Daar is nog so paar rolle oor, maar ons sal maar nog moet inkry lyk dit my.
Stempaal
Loading ...Kom-petisies
Dinge om te doen
Inligting met trots verskaf deur:
Kief Tunes
WatkykjyTubes
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Watkykjy nuus round-up. Week 19.
- Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- Phuket, maar Thailand is kaklekker! (deel V)
- Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Score tickets na Park Acoustics se derde birthday!
Interwebsradio.com
WKJ SuperBru team
-
Watkykertjies Tune
- Piele on Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- Belhamel on Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- HOT LIPS on Bittereinder – Kwaad Naas feat. Shane Durrant
- wilnetspyker on Hoe om te naai… week#1 van 4
- Jan on Hoe om te naai… week#1 van 4
- Bierboks on Phuket, maar Thailand is kaklekker! (deel V)
-
-





5 Comments
more
Ek is self op soek na 3 van die rolle kakpapier waar juluis se gesig op is.
waar en hoe kan ek dit kry.
dankie
jacqueline
Nou kan ek Mal-enema se gevreet lekker deur my gat trek, amper soos hy besig is om Suid-Afrika se naam deur sy gat te trek. Ek hoop net my hol gee nie te veel om vir die onreg nie.
Sfinkter kanker hier kom ek…
Nee Ponkie, Mal-Enema (skerp, broer, tjeers vir jou…) sleep net fokken half-ontwikkelde embrios soos hy se naam deur sy gat; en hy's 305 IK punte te laag om dit te besef…
Dis nogal jammer dat as die ANC hul sin kry met hierdie Freedom of the Press skandaal dat julle nie meer sy en ander kwalifiserende kandidate se gesigte op TP kan "press" nie.
Een velletjie sonder 'n gesig is in elk geval meer werd as 'n Zim dollar.