Zef wedding DJ

Hi Griff

Eks opsoek na `n DJ vir

`n troue toe dog ek, ek vat gat ek stel vir my verloofde www.corriebotha.co.za voor (hy was op julle site so ruk terug).

Toe ek egter weer die site besoek, toe sien ek daar onder ander links op die site dat Karel Appel (sy vennoot) die site update en actually `n play-list opgesit het.  Gaan kyk ook na Karel se biografie.  Dis nogals interressant….  Die musiek laat dink my toe aan Poen en vriende

Hannes.


UPDATE:

Ek voel ongelukkig omdat my naam genome word by die volgende link http://www.watkykjy.co.za/2010/10/zef-wedding-dj/

Ek het geen verbintenis met www.corriebotha.co.za en ek doen geen updates op hierdie site nie. Ek is ook glad nie sy vennoot soos daar geskryf word nie. Ek doen one man shows en kan nie bekostig dat my naam so beswadder word met leuens nie.

Ek is woonagtig in Louis-Trichardt en ek vra asb dat dit onmiddelik verwyder word of verander word.

Karel

 

(click om groter te sien)wedding dj
 

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Zef zef zef, briewe. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

13 Comments

  1. Ouma Meelbol
    Posted October 13, 2010 at 8:18 am | Permalink

    Behoede my dat ek nie na 'n troue genooi word waar hierdie lot speel nie. Ek steek eerder my oordromme stukkend met 'n breinaald…

  2. fief
    Posted October 13, 2010 at 8:32 am | Permalink

    dude onthou as jy n screenshot vat maak jou tabs onder aan die screen toe,ons weet nou wie jy is,lol

  3. hannes
    Posted October 13, 2010 at 10:58 am | Permalink

    Ja en dat jy Lotus Notes moet gebruik. My innige simpatie.

  4. V-Bone
    Posted October 13, 2010 at 2:07 pm | Permalink

    so, hoe lyk die weer vir die volgende 7 dae?

  5. Posted October 13, 2010 at 2:46 pm | Permalink

    Ek weet hierdie website is vir 'n goeie doel. Ongelukkig moet ek jul in kennis stel dat ek op my eie werk en slegs 'n skakel het vanaf http://www.corriebotha.co.za na http://www.karelappel.co.za Ek doen glad nie die dj se updates nie. Die playlist is nie deel van Corrie Botha se webblad nie en daarom vra ek dat dit onmiddelik reg gestel word.

  6. o5iri5
    Posted October 13, 2010 at 4:14 pm | Permalink

    jirre,

    ek sidder om te dink wat @anjavanstaden van beide corrie en functionmusic se sites gaan dink.
    *koes pappa

  7. Gr1m
    Posted October 14, 2010 at 7:22 am | Permalink

    Jir ek wonder waar het hy al hierdie songs gekoop. Seker 'n miljoen gekos.

  8. Posted October 14, 2010 at 8:50 am | Permalink

    Ongelukkig speel hulle daai kak hier by die plaaslike kuier plekke dis hoekom ek eerder tuis bly….

  9. Mac
    Posted October 14, 2010 at 10:43 am | Permalink

    die Blaar werk vir Standard Bank, net hulle gebruik nog Lotus notes, ek ek sien die Altaris connection in die system tray.

  10. Heinrich
    Posted October 14, 2010 at 12:28 pm | Permalink

    G'n wonner standard bank se diens is so kak nie… Hulle sit die hele dag en snotbolle rol..

  11. holnaaier alweer
    Posted October 14, 2010 at 2:32 pm | Permalink

    corrie se page werk nie meer nie.  Forbiden  shit. ai Corrie hoe gaan jy nou bookings kry?

  12. fnud
    Posted October 15, 2010 at 10:03 am | Permalink

    Die internet explorer tune ook provided by Standard Bank, wonder wat sy managers sal tune as hulle sien wat hy "werk" noem tensy hy 'n weatherman is vir die bank

  13. kakhuis
    Posted October 15, 2010 at 10:22 am | Permalink

    yah g'n wonder die weather man kan nooit reg voorspel nie…

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">