Comments

  1. guillaume

    hierie is n algemene toerkie om die sapd te befok. tegnies het jy nou nie n dranklisensie nodig nie. want die mense koop fizzers

  2. Wessel

    hoe stuur mens vir Griff i pic…julle moet hierdie nuus24 se kak uitcheck

  3. Rum Pram

    Wat doen ek aan die einde van die dag met al die fokken fizzers. Ek drink nie daai kak nie – dis poefter drinks.

  4. guillaume

    fokkit! kan mens nou al n fizzer drink?
    back in the day was n fizzer so taaaai pienk sweet wat jou ma vi jou gee as jy moet tande wissel

  5. kakhuis

    wat is 'n fizzer – 'n drienk of daai pienk en groen sweets? miskien het hulle 'n nuwe drienk uitgevind?

Gooi Comment