Welkom in ons vuilgat dorpie.

Grif!

Tjekkituit!

Hierdie outjie geneem onlangs by die ingang van die Schweizer-Reneke Golfbaan.

Lammies

vuilgat dorpie

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel, briewe. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

11 Comments

  1. Vleis
    Posted October 28, 2010 at 10:57 am | Permalink

    As die fokkers in charge van die dorp net wil besef dit is nie HULLE geld nie maar die mense sn wat vir dienste betaal en fokkol terug kry. Die poese moet almal ge-fire word en Kontrakteurs aangestel word wat op kommissie/performance betaal word. Dan sal jy sien hoe n dorp kan verander!!!! Fire die naaiers!!!

  2. Vleis
    Posted October 28, 2010 at 10:59 am | Permalink

    Dit maak my so die poes in as die bossies so hoog is dat jy nie karre kan sien aankom deur die potholes nie. En dis net die basics- hoe lyk die fokken water wat ons drink???!!

  3. kakhuis
    Posted October 28, 2010 at 11:30 am | Permalink

    ons het so sign nodig in al die fokken dorpe want al wat die goverment koop is fokken karre en fokken huise en fokken sykouse en foken oversea fuckhansies vir hulle offspring en foken etes met ons foken taxgeld <major foken midelfokenfinger> ek hoop hulle almal word in die foken MOND EN HOL genaai
    klomp konte

  4. kakhuis
    Posted October 28, 2010 at 1:18 pm | Permalink

    @vleis ek verstaan nie wat jy bedoel nie – dit is die mislike foken minsipaliteit wat die services lewer en dit is gewone regstellende trille (en boere) wat daar werk? en die dorpsmanagers betaal ook foken tax?
    ek se ons moet 'n betaal vir 'n consumerunion en dan moet die consumerunion deur die goverment die reg kry om companies te  die score soos hulle met ons arme fokkers, die consumers, maak deur ons op ITC te sit. As die companies 'n sekere score het, het ons consumers die reg om HULLE DEURE TOE TE MAAK. Currently het geen consumer enige power nie, net Carte Foken Blanche, ons moet deur watchdogs en ombudsmanne werk en dit vat JAAAre om probleme te resolve waar teen die einde, jy as consumer dit los want jy is net te gatvol vir alles. dan kan mens kontrakteurs kry om die foken werk te doen dan sal jy bliksemse aksie begin sien
    VIVA VIGILANTE CONSUMERS

  5. kakhuis
    Posted October 28, 2010 at 2:01 pm | Permalink

    en ek is nog nie klaar nie – die foken skole gaan agteruit want die ouers  moet vir als betaal en hulle het nie geld nie want ons tax is so moer baie en dan staak die teachers ook foken nog en dan moet jy jou kind in 'n prifaat skool sit wat jy nie kan bekostig nie
    een van die dae moet ons nog vir foken teachers ook betaal en vir die mislike paliteit se werkers wat so staak   faaaaaaaaaaaaaarrrrrrrrrrrkkkkkkk as ons dit nie reeds doen nie

  6. kakhuis
    Posted October 28, 2010 at 2:32 pm | Permalink

    aaaaag ja, foken welcome to South Africa!

  7. ek van blerk
    Posted October 28, 2010 at 3:27 pm | Permalink

    hahaha ek bly in Schweizer Reneke!

  8. pop
    Posted October 28, 2010 at 5:00 pm | Permalink

    Jirre Kakhuis……relax, jy gaat 'n aar bars. Al wat ek wil weet is, as hulle nie 'n dorpie soos Schweizer Reneke kan run nie, hoe de fok gaan hulle 'n nationalised myn run.

  9. Posted October 29, 2010 at 10:59 am | Permalink

    die land word meer en meer soos vokken zim..

  10. kakhuis
    Posted November 1, 2010 at 3:42 pm | Permalink

    yah die verskil is net: Malema gaan die poes in beheer wees…

  11. Groot Roos
    Posted November 8, 2010 at 5:26 pm | Permalink

    Ja nee kyk, as mens moet borde opsit om die bliskems se aandag te kry dan raak mens raad op…

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">