Watkykjy skippies in da overseas

In Zefshop deur griffin

Julle expats wat in die overseas bly kan nou ook die Watkykjy shirts koop by Zefshop.com

Ongelukkig mag ons nie Die Antwoord se shirts aan die overseas verkoop nie. Dis net vir die local outjies.

Ons launch hierdie naweek so klompie nuwe products. So paar shirts en so paar bands se CDs. Hier is solank ‘n voorsmakie van twee van Black Star Clothing se nuwe range, asook Zef Leopard.

hedonisme

mlungu

shirt back

zef leopard

Hierdie post is 213 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,609,929 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWatkykjy skippies in da overseas