Watkykjy Damduikers #7

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin6 Eiertjies

Watkykjy Damduikers is daar om die arme piele wat tot 17:00 of 18:00 of later werk ook darem bietjie beter te laat voel so rukkie voor hulle kan fokof. Jy hoef nie noodwendig die woorde “dis naweek. kom ons duik” te gebruik nie. Express jouself oor hoe poesbly jy is dat dit naweek is en dat jy kan gaan drink / Xbox speel / naai / die gras sny / zol rook / draties kap. Jy kry die idee. Maak vrede met jou inner zef.

Hierdie week se submissions is getune deur Charles en Lodewikus.

duik

Duiktyd

Deel met jou tjommies!

    griffinWatkykjy Damduikers #7

    Comments

    1. Prof. Bokdrol

      Ja sjym daar is arme middeljarige dose soos ek wat die tyd van 'n Vrydag nog rondsit en nog die company se IT kak uitsort, dan vat ek werk huistoe vir Maandag se deadlines – maar tussendeur gaan ek vir-fokken-seker suip, naai, paartie en nog wat. Actually, nou dat ek daaraan dink, fok die chick in HR, sy kan Maandag self uitfigure hoekom haar fokken printer nie wil print nie (seker nie ingeprop nie, onnosel teef…) Dankie vir die inspirasie – EK FOKKEN DUIK!!!

    2. Langlat

      Dan is daar dose soos ek wat in Algerie by die werk sit en die fokken Arabiere ryk maak. Wat 'n fokkop!

    3. Prof. Bokdrol

      Jirre sjym Langlat, ons dink aan jou – ek sal hierdie naweek tweekeer soveel suip en tweekeer soveel zaber vir jou part. Blykbaar is lapkop-tjerries nie groot op tandeborsel met die vleispyp nie, so ek hoop jy kan darem dratie kap met 'n lekker perv Website. Of sal hulle jou tottie afkap as hulle jou browsing history sien? Dis skaars 24 uur na my eerste post Vrydag, het reeds ge-zaber en was net sowat 2 of 3 ure (toe ek geslaap het) nugter gewees – sukseksvolle naaiweek tot dusver! Warremoer doen jy tussen die Kameelfokkers? Self gegaan of het jou poes baas jou in kettings gestuur?

    Gooi Comment