Watkykjy Damduikers #6

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin3 Eiertjies

Watkykjy Damduikers is daar om die arme piele wat tot 17:00 of 18:00 of later werk ook darem bietjie beter te laat voel so rukkie voor hulle kan fokof. Jy hoef nie noodwendig die woorde “dis naweek. kom ons duik” te gebruik nie. Express jouself oor hoe poesbly jy is dat dit naweek is en dat jy kan gaan drink / Xbox speel / naai / die gras sny / zol rook / draties kap. Jy kry die idee. Maak vrede met jou inner zef.

Hierdie week se submissions is getune deur Coenraad.

Pap skiet naweek

Damduikseg

Deel met jou tjommies!

    griffinWatkykjy Damduikers #6

    Comments

    1. myoumabukvirenosters

      ek lag so, dat ek my amper betjorts.  nee-wag, ek lag so dat ek wel n meerkatjie of skilpadjie by my valietjie was se "poep" laat kop / nek uit steel.  Goeie ding ek het van groot ouma se souskleitjies en n bottle straw-rum gehad, dit maak n man lekker hardlywig en die aambuie cheer luidkeels van lekkerte.
      Preperation H-BOM

    2. Jakalas®

      Leke stel pap skietertjies aan daai lyfie, somme lus en druk my mieliebom in haar woltrol in!!

    Gooi Comment