Watkykjy Damduikers #5

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin2 Eiertjies

Watkykjy Damduikers is daar om die arme piele wat tot 17:00 of 18:00 of later werk ook darem bietjie beter te laat voel so rukkie voor hulle kan fokof. Jy hoef nie noodwendig die woorde “dis naweek. kom ons duik” te gebruik nie. Express jouself oor hoe poesbly jy is dat dit naweek is en dat jy kan gaan drink / Xbox speel / naai / die gras sny / zol rook / draties kap. Jy kry die idee. Maak vrede met jou inner zef.

Hierdie week se submissions is getune deur Johan. Lyk my die bra word ‘n regular hieso:

naweekWerk

gagaduik2

griffinWatkykjy Damduikers #5

Comments

  1. Vuilduif

    Sy is tien teen een later daai dag propvol piele gepak. Yeeeeaaahhhh!

  2. Waatlemoen

    Daai ou met sy kop in haar poes in het seker die view geniet , unless sy nou gepoep het dan is dit ‘n ander storie.

Gooi Comment