Watkykertjie fokken haat “Wat is nuus”

Hi daar,

Ek is nou al 'n paar jaar 'n kranige volger van watkykjy.co.za en geniet die site baie. Ek waardeur die suiwer gebruik van my moedertaal in al sy glorie.
Ek sien daagliks uit om julle te kom visit op julle site. Ek het nog nooit neer gekyk of enige probleem gehad met enige van julle artikels of videos nie. Maar as daar nou een fokken ding is wat my so suukies suukies skyns die bliksem in maak dan is dit vertraagde idiote soos daai kettie kop van 'Wat is nuus'
Ag wil julle ons nie almal 'n guns doen en hom met 'n 1895 dubbel-loop haelgeweer fokken dood skiet nie? Dis sinnelose kak wat hy praat en boonop nuttelose en plain weg stupid. Ek weet nou nie of dit net is omdat ek 'n vet babbelaas het nie, maar sulke dose hoort nie die vooreg geggee te word om 'n kamera te besit nie.. Ek het amper in die stront gekom toe ek nou die donnerse screen begin vloek ,en my baas inloop ,omdat die mamparre met sy idiotiese video weer geen sin maak nie.. Haal die doos af van watkykjy af asb…

Baie dankie vir 'n kif site…Keep up the good work..

Groete

Andre

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Wat is nuus?, briewe. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

38 Comments

  1. Bees
    Posted October 29, 2010 at 11:50 am | Permalink

    ek stem saam, dis nou kak.

  2. Rol-model
    Posted October 29, 2010 at 11:53 am | Permalink

    Andre Watsnuus is baie snaakser as wat jou ouma hot is. Wat van jy fokkof terug na Huisgenoot se www toe?

  3. Prof. Bokdrol
    Posted October 29, 2010 at 11:59 am | Permalink

    Op WKJ bedoel jy sekerlik Moederfokkertaal, nie waar nie? Fok dis 'n moelike een – ek het WKJ eers onlangs ontdek, maar gou-gou agtergekom hier is 'n moer breë spektrum van mense wat comment – van regte egte zef werfetters tot dudes wat sekerlik die CEO's van befokte groot JSE blue-chip companies is, en alles tussenin (ekself is so in die middel.) So dis gods-on-fokken-moontlik om almal te plesier – basies is dit Griffin se call wat ge-publish word, en fok jou as jy nie daarvan hou nie, in welke geval jy jou demokratiese reg kan uitoefen om tos te tune met 'n post as jy wil? In elk geval kan ek jou uit ondervinding waarborg jy gaan nou fokken gou uitvind wat die ander Watkykertjies van beide Rakker en van jou dink…

  4. Posted October 29, 2010 at 12:21 pm | Permalink

    ek like fokken alles en eet die selle as wat ek like,
    ek is 27 en lewe soos 'n student so ek kan relate met die ouens. ek het 2 besighede en hang baie bal. maar nog steeds like ek alles.welldone en dankie vir alles

  5. Prof. Bokdrol
    Posted October 29, 2010 at 12:24 pm | Permalink

    Sien wat ek bedoel? Check die eerste 2 comments al klaar…yeehahhhh hier gaat ons!!!

  6. Smee
    Posted October 29, 2010 at 12:28 pm | Permalink

    Nee Prof hulle gaan jou weer uithaal. Los nou die ander mense se spelfoute / opinies uit. Spoeg uit die woordeboek saam met die drolle in jou bek

  7. LanieBra
    Posted October 29, 2010 at 12:55 pm | Permalink

    Ja nee snaar – "wat is nuus" lyk soos iets wat 'n brandsiek brak met diaree uitgekak het,  Vul dit eerder met "Dis naweek! Kom ons fokken duik!" of self 'n leë tipgrafiese skeiding as julle wil.  Ek voel nou sommer fokken dommer na dat ek dit in aanskoue geneem het.  Arghh!! Vok… nou draai dit in my kop rond.  S-T-I-L-T-E ! ! ! !  

  8. PeterStuyvesantBlue
    Posted October 29, 2010 at 1:05 pm | Permalink

    Prof Bokdrol probeer net al die negatiewe vibes wat hy oor homself gebring het beter maak, deur so 'n fokken kak verskoning van 'n memo aan die dude. Klap 'n stinkvingertjie my blaar!
     
    PS ek dink ook dit is n pot kak!

  9. flyman
    Posted October 29, 2010 at 1:27 pm | Permalink

    Ek laaik jou style bokdrol! Ten minste kry jy 'n bietjie reaksie en jy bly steek jou kop innie bye nes! Vat hom uit net so bo die knie! Bokdrol = 1 vis gevang, Smee = die vis

  10. Prof. Bokdrol
    Posted October 29, 2010 at 2:15 pm | Permalink

    PeterStuyvesantBlue(poes): Konsentreer, werfetter, ek voel 'n bloupers fok of jy my laaik of nie, hierdie page gaan oor Rakken en André – sê nou iets fokken betekenisvol daaroor?
    Flyman: Dankie.

  11. Kakhuisdeksel
    Posted October 29, 2010 at 2:16 pm | Permalink

    Ja, jy moet about die IK hê van n klip om dit te geniet maar "different strokes for different folks" . Moenie na dit kyk as jy dit nie like nie doos, niemand force jou om dit te check nie.

  12. Andre
    Posted October 29, 2010 at 2:39 pm | Permalink

    Ek moet se dis die eerste keer wat ek 'n comment los, met so 'n reaksie van julle af.
    Ek voel net dat as hulle iemand gaan op sit om kak te gesels, moet dit darem perde kak wees en nie fokken donkie kak nie.. Ek stem saam LanieBRa..sit eerder 'n klomp duikers op of vat die kamera na 'n klub en neem al die pil-koppies af ..dan lag ons lekker as hulle, hulle gesigte opvreet en uit-freak vir die pienk olifante…
    Maar ja, dis maar net my opinie en ek waardeer al die harde werk en moeite van Griffin..
    Ek ek hoop ook sommer dat die WP die Sharks more opfok!!!!

  13. wessel
    Posted October 29, 2010 at 3:03 pm | Permalink

    Ek dink ook dis tos maar what the fuck ek kyk dit net nie eks seker somige mense dink dis poes snaaks, ek hou persoonlik van steek jou porn weg wat ook al klagtes ontvang het…. maar nou ja tyd om te FOKKEN duik…… 

  14. kobus
    Posted October 29, 2010 at 3:17 pm | Permalink

    Aag André fokkof tog net jou dom poes.  Jy moet eerder jou skoolgeld gaan terug eis want hulle het jou nooit leer spel nie.
    PS:  Ek dink ook wat is nuus is 'n pot kak maar ek dink ander mense kan daarvan hou.

  15. Prof. Bokdrol
    Posted October 29, 2010 at 3:22 pm | Permalink

    Yesss! Die hele week al het ek dit gekry, André, nou's dit jou beurt…moenie nou die onderwerp probeer verander nie – fok rugby (vir nou…) jy wil mos tos tune – vat hom, Watkykertjies!!!

  16. FrikkieBeytel
    Posted October 29, 2010 at 3:22 pm | Permalink

    Dit is eenvoudig: scroll verby. Glad nie nodig om 'n relaas daaroor te skryf en te teef by die klaskaptein nie (with due respect).
    @ Bokdrol: Het jy al vir Michelle jammer gese? 

  17. Boerq
    Posted October 29, 2010 at 4:14 pm | Permalink

    Ja nee fok

    Niks so kak as om te dink jy gaan 'n kief clip sien en dan is dit 'n klomp kak nie. WKJ is humoristies, realisties – nie pateties nie.

    Post Liewer Billy Boy Meintjies

  18. Boerq
    Posted October 29, 2010 at 4:15 pm | Permalink

    Mors my fokken bandwidth

  19. Prof. Bokdrol
    Posted October 29, 2010 at 4:24 pm | Permalink

    @FrikkieBeytel: Ja so halfpad, ek try selfs om haar te kry om 'n icon op te sit, maar sy wil fokol weet. Maar dit was gister, vandag pis ek my nat vir André se bokspronge – fok en daar maak hy die fatale fout om rugby ook nog in te bring, nou gaan hy EERS afkak…

  20. Andre
    Posted October 29, 2010 at 4:43 pm | Permalink

    Eerstens…het ek per toeval my fokken muis betrap toe hy 'click' op die link van Rakker die dakskroef….As ek geweet het dit gaan so fucked -up fokken clip wees dan het ek eerder my piel besmeer met stroop, dit in 'n fokken bak stukkend glas gedoop in hom in jou bek af gedruk KOBUS(vetpoes II)
    Daar is fokkol fout met my spelling doos…jy is seker een van daai suid-sub-tropiese-sif-genaaide-roof-beplakte-magot infesteerde-pas-druppende etters wat vir fokken Julius Malema fan mail pos en nog by jou ma bly…
    Ek voel fokkol vir die dom karton-dose wat hou van rakker(niks teen hom as persoon nie) net die feit dat sy sin vir humor in sy gat sit. Ek weet daar is seker mense wat hou van sy kleuter programmetjies, maar ek hou nie daarvan nie.
    So fok julle almal…hahahaha..kom ons duik!!!!!!

  21. Andre
    Posted October 29, 2010 at 4:44 pm | Permalink

    en just by the way..ek skreeu net vir WP omdat ek die fokken Sharks beskou as poes!!!!

  22. kontgesig
    Posted October 29, 2010 at 7:36 pm | Permalink

    watisnuus is die kakste fokken ding nog ooit

  23. Boerq
    Posted October 30, 2010 at 10:06 am | Permalink

    Go andre

  24. Prof. Bokdrol
    Posted October 31, 2010 at 5:39 am | Permalink

    @André: ek is 'n eks Durban(d)iet, en dis nou vroeg Sondag na die final: JOU EN AL JOU WP HOLNAAIERS SE MA SE POES IN 'N FISHPASTE JAR!!!!!!!

  25. Brommer
    Posted October 31, 2010 at 1:57 pm | Permalink

    Ag toe my skattie moenie so lelik wees met mense nie.Ek lief vir jou my prof.Sien ons mekaar weer vanaand?

  26. Prof. Bokdrol
    Posted October 31, 2010 at 6:44 pm | Permalink

    In your (wet)dreams, Brommer…

  27. Brommer
    Posted November 1, 2010 at 8:49 am | Permalink

    Jammer Prof. Dit was n kak grap en moerse fokken kinderagtig.Sal nie weer nie.
    Fok ek is darem maar n doos.
    weereens jammer

  28. Andre
    Posted November 1, 2010 at 9:11 am | Permalink

    Prof.Bokdrol…Ek stem ongelukkig nie vir die Sharks nie, en het maar net vir WP geskreeu want dis die naas beste ding aan die Bulle….. Maar geluk met jou ou fokken spannetjie hoor… Moes hulle seker maar ook 'n kans gegee het…. Goeie game gewees…hulle het oor die WP gehardloop…

  29. Frikkie Spies
    Posted November 2, 2010 at 4:46 am | Permalink

    Hel ons boere is darem lekker bar en commin!

  30. kakhuis
    Posted November 2, 2010 at 10:05 am | Permalink

    @kobus traai weer moederfokken fokker ons spel hier soos ons wil ek sien net mooi fokol ferkeerd met andre se spelling. was jy miskien die afrikaanse skoolmeneer want ek sal hom poes as ek hom alleen kry

  31. kakhuis
    Posted November 2, 2010 at 10:05 am | Permalink

    ek sal sy ballas blou klap

  32. kakhuis
    Posted November 2, 2010 at 10:08 am | Permalink

     aag toemaar brommer ons verstaan se my net een ding, kak jy op 'n drol as jy daarop sit

  33. Andre
    Posted November 2, 2010 at 11:14 am | Permalink

    Lekker fokken vuilbekke ons…hahaha..maar Afrikaans is seker een van die mees beskrywendste tale ter wereld..

  34. Prof. Bokdrol
    Posted November 2, 2010 at 6:34 pm | Permalink

    Nee Kakhuis, brommers eet drolle, hulle laaik die kak smaak…jy's duidelik nie 'n plaasmeisie nie!

  35. Naartjienooi
    Posted November 2, 2010 at 8:49 pm | Permalink

    ek moet saam stem. geen fokken punt daaraan nie. en actually meer irriterend as snaaks. nee wat, pot stront as jy my vra.

  36. anon
    Posted November 4, 2010 at 5:02 pm | Permalink

    Die dude het goeie content die probleem die timing is rerig rerig af(dik akward video pauses en shit). Hy het 1 minuut se content en hy present dit in n 4 minute video, tipies beginner, iemand moet net vir hom se minder is meer.

  37. Posted November 4, 2010 at 5:52 pm | Permalink

    Maybe is dit die punt? Wie weet…

  38. Prof. Bokdrol
    Posted November 4, 2010 at 8:25 pm | Permalink

    Dissie veronnerstel om like heavy tegnies korrek te wees nie, Anon…
    Pis-soonlik gee ek Rakker partykeer 2/10 en partykeer 9/10 afhangend van die onderwerp en uitvoering. Sit sopas en kyk na die teeeveee skedule vir die aand toe sien ek iets op KykNet; dalk kan Rakker vir ons Hoer Soek Om te Trou doen?

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">