Comments

  1. Ek's Afrikaans

    Ek het my nouself binne in my poes gelag!!!! Dis FOKKEN snakks ouens!!!!!

  2. koekiekrummelkont

    koos weet jy wat is kak?? die antwoord is kak ou tril, kry smaak jou ou suur poes…jammer jurie els en kurt is nu nie ons smaak sin soos joune nie…got met n naam soos koos wat verwag jy??

  3. honnestront

    Uh, koekiekrummelkont. Jy sê dat die antwoord kak is, en dan dat jy jammer is hier is nie kurt derm of jurie els nie? Ek verstaan dit dan nou glad nie. Jy weet dat koos van die antwoord hou neem ek aan, want jy dis hom deur te sê hulle is kak. Dink jy nou fokken rerig vir een oomblik dat iemand wat die antwoord like, jurie els of een van daai konte se musiek luister? En fok jou fou fokken vrot erdvark poes, want ek like ook nie Van Coke kartel nie, so nou sê jy indirek vir my ook ek moet smaak kry, en ek is 'n suur poes. Jy's dan 'n fokken suur poes omdat jy nie van die antwoord hou nie. so wê!

  4. Grasvraat

    Fok hulle nou maar….
    Enige artist wat 'n ad maak kan gaan kak. Jy is nie meer 'n artist nie maar 'n salesman, nog 'n hoer by die corporate orgy!!!
    En dieselfde apply sommer ook vir FPK se casio watches endorsement. Fuck them as well.
    Maak julle poeste nie genoeg geld nie???

  5. tertius hollbrand

    ok, fok julle almal!! POESE!!! behalwe vir ou krummelkont, Van Coke Kartel is 'n BEFOKTE band, gaa nie om wie wat se nie!! mense sal mos nou nie KAK op WKJ kom sit nie!! alles wat op WKJ is, is goed, so fok julle almal!! VCK is KONING!! en dis 'n poes goei ad!!

  6. koningkakpraat

    jirre fok, grasfraat en hondestort, julle is altwee fokin dom, kry n poeslike lewe, julle kom seker van bloemfontein af julle motherfuckers, fok julle! van coke is poes goed, dis n poes goeie add, fokofpolisiekar is poes goed en cassio is kont cool

  7. Annelize du Plessis

    Hey, well ek dink dat almal het hulle eie music taste, en dis elke band se keuse of hulle 'n music video wil maak of nie nes dit elke mens se keuse is om na who ever hulle koppe laat mosh te luister of dit npu kurt darren of lamb of god is.. dis onte ewe, dit sou boring wees as almal diesefde geprogrameer was, "robots" . so hkm mekaar vloek en tekere gaan, kry net respect dan sal alles beter gaan.

  8. Vleis

    Ek lees WKJ vir die comments!! Fok my julle is clowns!

  9. karlos die kant

    Enigiets wat naastenby met francois van cock / huiwels kotswekkend / van kont kartel / poeskar te doen het kan in my dooie ouma se anus gaan inkruip. Ek hoop hulle almal verstik aan mekaar se katefbessies.

Gooi Comment