Al ooit gewonder wat die verskil is tussen mense wat Afrikaans praat en Afrikaners?
As jy hierdie video like, is jy 'n Afrikaner:
Hierdie post is 92 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,196,247 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Djyzus, wie is hierrie blare? Lekker tjoon wat hulle speel, eintlik, net 5 half-tone in die hele ding maar dis OK – ander kulture moer 2 beats 10,000x aaneen en gaan in 'n trance daarvan. Hierdie is nou Zef Plus – waar is dit opgeneem? Ek sou raai Weskus of iewers naby? Moerskonders, ons is almal hier om te vrek eendag, so geniet wat julle kan tot dan…
jissis ouens! Giftig soos 'n gifslang? WAT DE FOK??? IS DIE JURIE ELS??? OF DIE KINNER WAT HY GENAAI HET DALK???
EK KAN NIE DIE VIDEO SIEN NIE MY SERVER HET DIT GEBLOK AG NEE FK!
Dit is goed soos die wat my skaam maak om fokken afrikaans te praat,wat die fok besiel mense om sulke kommin kak te maak
ja my firewall blok ook al die foken videos? waar kan ons hulle sien aassssebliefie?
tune tune…. THune die bra bietjie poes lat hy ophou sing…
ek het ok sikke beergoggles
liewe jesus! Ek kan nie glo die hele fokken saal staan op en tune tune so saam op die tune nie? ek gaan my kop so paar keer teen die muur moet poes en hoop dat ek heeltemal van die kak vergeet
Ek laaik die hard core fans in die uitgekit-te laer skool saal!
Jissis! Ek fokken hoop daai mense in daai saal was betaal om so saam te dans op daai kak, want as daar rerrig so baie mense in een gegewe area die song so so like is hierdie wêreld rerrig gefok!
julle poese man, dis 'n cool tune. Fok julle!
befok
Die Jirre weet Afrikaners kan poes onoorspronklik wees en dan poes soos dit produseer soos die snert . Dis die kakste pot poeskak wat ek al oë opgelê het. En kyk net al daai Kont koppe in die gehoor. Ek skaam my dood.
Ag nee jissus fok man lasser!!!!!Ek blaas eerder my vuvuzela!!!!
fuck my bru, dat is poes lekka palingsound, kom by ons speel in Volendam Nederland.