Steri Stumpi smaak ons flavour

In Aankondigings deur griffin8 Eiertjies

Shot, ouens. Ek weet nie hoe julle weet wanneer die hangovers op hulle grootste is nie, maar hierdie shakes kom altyd net op die regte tyd hier aan. Nice manier om ‘n doos Maandag af te sluit.

Moerse dankie.

steri2

steri stumpi1

griffinSteri Stumpi smaak ons flavour

Comments

  1. Joe Poos

    Manbotter, dit is 'n promo-pack en net bedoel vir fokken cool advertising mense en celebs. Ons plebs moet maar ons kak in Checkers sakke ronddra…
    'n Yskoue Steri Stumpie is befok, wens net hulle wou 2 liter bottels maak…

  2. AffiePlaasAf

    Wat de fok is a Steri Stumpi? Ek is affie plaas af en woon onner a klip.

  3. WILLEM

    foket mar jy lyk dik deur die kak, affieplaasaf…skud bietjie jou kop, dan sal daai moerse ore van jou, jou wakker slaan….

Gooi Comment