Proper Brakpan jakoetsie

In Spec-takel deur griffin4 Eiertjies

Imagine as daai prop afskiet. Dan check jy net wors en scrambled eggs.

brakpan jakoetsie

(shot, Johan)

Hierdie post is 1 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 24,021 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinProper Brakpan jakoetsie

Comments

  1. Ponkie

    Defnitief nie Brakpan nie, die mense hier het nie geld vir petrol, never mind motorbote nie

  2. sharkssaagbulleunite

    -hIERDIE IS MY VYFDE SEDELIKE COMMENT MAAR HULLE WORD NOOIT PUBLISH NIE.  sE TOG MAAR AS EK BO DIE BELT MOET MIK GRIFFIN?  
    Uitmuntend.  Ja. Uit munt uit arm.   Poep liewers in die bad en hap na die bubbels.  Nie net strelend olfucktories nie, maar dis groen.  biodigreerbaar.  hang natuurlik af van wat jy geeet het kan kleur dalk bruin wees of as jy op n vyf-dae rum-en-myprodol diet was kan daar selfs swarterige stowwe jou bubbels vergesel.  byr vas – PUN INTENDED.  onthou om draadties te kap na die bubbelhapoperasie anders kan jy seperige gwelle intuig.  maar ek dreig niemand nie, watookal jou paperboodjie dryf…….

  3. kakhuis

    yep, die mense in brakpan poep sommer hulle eie jakoezie

Gooi Comment