Pick ‘n Pay pluk steeds verward

Is dit die "mayonnase" wat swart en kwaad is of die waspoeier? Hierdie ingestuur deur 'n Watkykertjie…


Hi griff,

Nog 'n juweeltjie van Pick 'n Pay signage – hierdie foto is by Melville geneem. Ek dink iemand word te veel betaal om 2 reeltjies te tik en dit dan nog reg kry om dit op te fok.

Willem.

pick n pay

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in briewe, kak diens. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

14 Comments

  1. kwassie
    Posted October 12, 2010 at 8:58 am | Permalink

    lekker bubble poepe….

  2. Doosdief de Lange
    Posted October 12, 2010 at 11:38 am | Permalink

    Ek dink 'n hele paar van die mense wat op WKJ kommentaar lewer, werk by PnP, want as ek kyk hoe party van hulle spel is dit geen wonder dat alles deesdae so moer-toe is nie!!

  3. Gert
    Posted October 12, 2010 at 3:01 pm | Permalink

    @ Doosdief de Lange – Stem 100% met jou saam oor die kak spellery van baie mense. Dis bloot net goeie maniere om EERS jou getikte bydrae weer deur te lees om te kyk vir foute en dan "Post Comment" te druk. Dieselfde geld vir smse en ek praat nou nie van die uiterste kak Mxit skryfstyl nie!

  4. Prof. Bokdrol
    Posted October 12, 2010 at 3:04 pm | Permalink

    Dis juis deel van die pret, Doosdief – ingeval jy nog nie opgemerk het nie, WKJ doen hulle nie voor as die aanlyn-weergawe van die HAT nie…gaan lees dan eerder Beeld se lesersbriewe as jy suiwer Afrikaans wil sien. Annersins, fokken sharrap oor ons taal hierso, oukei???

  5. Johann
    Posted October 12, 2010 at 9:05 pm | Permalink

    Daai mayo was sewe soorte kak uit enige bondel uit!

  6. Ouma Meelbol
    Posted October 13, 2010 at 8:10 am | Permalink

    @ Johann: hahahahaha! baie skerp, dude

  7. kakhuis
    Posted October 13, 2010 at 9:00 am | Permalink

    daai waspoeier lyk skekr ook soos slapkak

  8. kakhuis
    Posted October 13, 2010 at 9:10 am | Permalink

    haai oukies gert en doosdief, relax, boeties deesdae word selfs die vloekwworde in die HAT gerecord en ek is 'n chick en in It en ek laaik om so tespel oukie<middelvingerkie>. so sudes, vat julle pap en kil innie bus

  9. Gert
    Posted October 13, 2010 at 11:36 am | Permalink

    @ KAKHUIS – Alles goed en gaaf maar dis net vreeslik TOS om eers te moet sukkel om te ontsyfer wat daar nou eintlik geskryf is – ons almal is nie in IT waar ons die hele dag tyd het om soos ons holle te spel nie – verwysend na jou spelfoute in jou comment…

  10. Luister Vir Die Oom
    Posted October 13, 2010 at 3:23 pm | Permalink

    Dis nou slim – iets om jou mayonaise strepe van jou broek af te kry!!!

  11. einafok!
    Posted October 14, 2010 at 11:40 am | Permalink

    Jirre, mens sien dit oral. Niemand kan meer fokken spel of behoorlik skryf nie. Ek ry elke dag verby 'n 'stationary" shop (i.p.v. 'stationery'). Is dit 'n stilstaande winkel? 

  12. kakhuis
    Posted October 15, 2010 at 12:24 pm | Permalink

    sawry dude gert, mar ek het nie tyd om spelling te check nie, take it or leave it amen

  13. kakhuis
    Posted October 15, 2010 at 12:49 pm | Permalink

    dit moet stilstaande wees, want hy gan fokken nerens nie

  14. Naartjienooi
    Posted October 18, 2010 at 8:16 am | Permalink

    Ja Willem, en wat van die bliksem wat nog die ding gaan opsit het?! 2 fokken stupid marabse.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">