Nuus24 snuif ook gom op Vrydae

In kak nuus deur griffin4 Eiertjies

Vanaf dieselfde berig en dit nadat hulle dit aandagtig deurgelees het en "ge-fix" het:

nuus24-2

Deel met jou tjommies!

    griffinNuus24 snuif ook gom op Vrydae

    Comments

    1. perdedrolle-is-vye

      Ek dink die regte WTF met hd blad is "Ma steek kind dood". Lyk met hulle het dit wel probeer regstel 2 lyne onder daai item

    2. lippeleklekker

      Sjoe -WOW. Dit was nou fokken great.  10 punte

    3. kakhuis

      sy moes daai arme kind foken seriously geskud het. sluit  haar sommer 50 tot 50 jaar toe, fok wys mens sigarette werk nie altyd nie, sy het 'n valium nodig

    Gooi Comment