Nuus24 rook tik op Vrydae

In kak nuus deur griffin6 Eiertjies

nuus24

Deel met jou tjommies!

    griffinNuus24 rook tik op Vrydae

    Comments

    1. ekke

      aan die onderkant van die berig (wat jul nie geplaas het) staan daar sy kan 25 tot 25 jaar tronkstraf kry.  wonder op watter 1 hul gaan besluit

    2. Vleis

      Ja, Ja jy moenie rondfok as mamma perdjie-perdjie speel nie!

    3. LunaNunca

      Ek vrees vir my lewe…. My ma is ook so in die Farmville in….. help my?

    4. ChristoSlang

      Daai ouens by News24 rook nog steeds hulle lekker aaptwakkies want hulle dink ook Yemen ('n republiek) kruip weg iewers binne in Dubai ('n stad),  Check die byskrifte by hulle kiekies:
      http://www.news24.com/Galleries/Image/Images/World/US-cargo-threat
      Griff, wil jy nie 'n ou buitekamertjie aanbou vir News24 se blapse nie?  Jy gaan 'n groot web server benodig, want dit gaan 'n lekker bedrywige hoekie wees…

    5. kakhuis

      @LunaNunca moenie met mamma rondfok as sy spelekies speel nie het jy nie foken ore nie? wat is daai goed aan die kant van jou kop? foken blompotte?

    Gooi Comment