‘n Briefie uit Aaptwakland

Ho$h aan ali naaiers in watkykjyland! As 'n mens so elke dag op djulle site rondcruise smeer die zef bietjie af en djy begin met ander oegte dinge in die regte wêreld check.

Ek en my betty is nou ini overseas en ons het noudiedag so 'n moment gehad in Amsterdam (die befokste stad op die moederfokkin planeet) en toe moes ons net ons eie zef RSA bydrae maak.

Check, ons was in 'n coffeeshop (come to think of it, ons was weinig iewers anders) ini famous Red Light District. Die plek isi Hill Street Blues en die hele fokken bar binne en buite is gegrafitti deur wie ookal lus is en 'n pen byderhand het.

Al die mure en die dak is ook beplak met 1000'de rolling skins (Rizla's) elk met 'n boodskap, vloekwoord of prentjie van 'n piel op in 'n ander taal.
So, ambassadeurs wat ons is, toe promote ons ma ons beste uitvoerproduk ooit, Die moederfokken Antwoord.

Checkit:

fokken antwoord1

fokken antwoord

'n Paar gestenigde naaiers sal nou bietjie zef inkry as hulle met rooi oegies daarna kyk, want  trust me, na 'n paar aaptwakkies check jy net almal trip balls op al dai donerse papiertjies.

Peace

KaPtEinKuupSeLos

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Die Antwoord, briewe. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

18 Comments

  1. Posted October 27, 2010 at 9:58 am | Permalink

    Dank voor de verrijking van mijn land!

  2. kakhuis
    Posted October 27, 2010 at 1:06 pm | Permalink

    gaaf bra
    chielie wys ons jou mielie
    chielie = chillie in Flaams

  3. Johannes
    Posted October 27, 2010 at 4:33 pm | Permalink

    Amsterdam.
    JISSIS DAGGA FOKKIT WOW COOL BEFOK huhuhhuhuhuh snork.
    fail.
    FOKKIT RED LAIT DISTRICTS MY OU PIELE NA! hmmmhhuh snik snork.
    fail.
    Daar groei seer sekerlik nogsteeds baie hektare (ordentelike) dagga in Suid Afrika? En as prostitute you juices laat vloei, erm Soweto?
    Amsterdam is so eighties dude. Grow up.
    Gaaaaaaap

  4. Behalwe myne
    Posted October 27, 2010 at 5:16 pm | Permalink

    As watkykjy n poes van die week kies, is Johannes in die run die week… Jou simpel kont, jy vreet seker acid, so 90’s, fokof

  5. Prof. Bokdrol
    Posted October 27, 2010 at 6:22 pm | Permalink

    Johannes: Ek stem saam met Behalwe Myne – fok you, jou ma, jou hond en almal in jou straat (iewers in Danville?)
    Chielie: Ek is fokken IT gestrem – hoe kry jy jou foto langs jou post asseblief?

  6. Behalwe myne
    Posted October 27, 2010 at 8:55 pm | Permalink

    Al die kak wat Michelle gekry het, het ook opgekom met die gedagte van poes van die week…

  7. Prof. Bokdrol
    Posted October 27, 2010 at 11:51 pm | Permalink

    Nee gods, ek gee myself sommer 'n poesklap voor iemand anders dit doen – Behalwe Myne, ek vat jou kant and then you calls me a kant? Ek rook sommer al daardie kak teen die dak dan voel ek dalk beter…
    Was nog nooit self in Amsterdam nie (my dooslike company stuur my na fokken hell-holes soos Angola toe…) maar al my tjommies wat al daar was praat ook net oor hoe major befok is dit.

  8. kakhuis
    Posted October 28, 2010 at 9:07 am | Permalink

    ignore Johannes, dis daai tyd van die maand vir hom, hy het periodpyne ons verstaan,awe

  9. kakhuis
    Posted October 28, 2010 at 10:37 am | Permalink

    ek wil ook weet hoe kry Chielie sy foto daar, maar ek het darm 'n verskoning ek kleur my hare blond, Proffie!

  10. Prof. Bokdrol
    Posted October 28, 2010 at 11:30 am | Permalink

    Fok my, ek het nou al alles probeer – foto op Gmail en Twitter gesit en ingelog op albei terwyl mens post, maar dit wil nie hier verskyn nie. Kan een of ander IT genius vir my en Kakhuis uithelp asb? Ons belowe ons sal niks poesliks ooit van jou sê nie…

  11. KoLoNeL_AaP :8)
    Posted October 28, 2010 at 12:31 pm | Permalink

    Johannes se ma se duidelike poes! Amsterdam Rule! Awesome post kaptein Kuupselos!
    Light daar 'n vet zol (gerol met 'n page van johannes uitie bybel) namens my!!!!!! Salute! 

  12. Michelle
    Posted October 28, 2010 at 3:07 pm | Permalink

    En as jy n prentjie daar kan sit? Hoe sal dit lyk?
     

  13. kakhuis
    Posted October 28, 2010 at 3:41 pm | Permalink

    prof Bokdrol, jy mag nie 'n foto van jou piel daar sit nie ne

  14. kakhuis
    Posted October 28, 2010 at 3:42 pm | Permalink

    griff assebleif maak dit vir hulle duidelik dat hulle DIT nie mag doennie!!! dit sal sowaar as donners meer as gross wees asseblieftoggie!!!!!

  15. Prof. Bokdrol
    Posted October 28, 2010 at 4:20 pm | Permalink

    Michelle, my ou tjom!!! Hoop jy't lekker geslaap en net Disprins gedrink vandag. Ag niks major nie, net 'n klein fototjie van my poesgesig…fok, ek sien nou eers jy het 'n prentjie! Jy's toe nie so totaal dig soos ek gedink het nie. Wag wag wag – dit beteken as jy vir my en Kakhuis vertel hoe om dit te doen moet ons ons belofte hou en mag ons jou nooit weer tos tune nie? Fooookkkkkk…………………….

  16. Prof. Bokdrol
    Posted October 28, 2010 at 4:21 pm | Permalink

    Nee fok Kakhuis, op 45 is hy so verrimpel ek sal dit nie waag nie…

  17. Forfucksake!
    Posted October 28, 2010 at 9:44 pm | Permalink

    try click op daai kop en skouers silhouet dingetjie , miskien pop daar iets op soos um ad picture ? fok ek weetie ?

  18. Prof. Bokdrol
    Posted October 31, 2010 at 8:55 pm | Permalink

    Johannes die Doper sekerlik (lees in Engels…)

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">