Moet nooit die fokken ding op manual sit nie!

In Spec-takel deur griffin6 Eiertjies

jire fok

(shot, Koos)

Deel met jou tjommies!

    griffinMoet nooit die fokken ding op manual sit nie!

    Comments

    1. slipper303

      Dit lyk soos n boodskap vir Ockert by bokomo in Windhoek Namibia

    2. EKS DOM

      Kon die dom poes wat die boodskap geskryf het nie maar net die manual draatjie in die paneel ontkoppel het nie. En kan shot Koos nie iemand 'n shot op die oor gee vir die vindingrykheid nie. Die paneel het ook nie eers 'n deur op nie.

    3. Katools

      Ek fokken wet julle dat daar nogsteeds een fokken dom doos sal wees wat sal try en kyk wat gebeur as hy die knoppie anderkant toe draai.

    4. Vleis

      So sad want die dom poes wat die ding WEER op manual gaan sit kan mos nie lees nie!

    Gooi Comment