Kraak ‘n smile, my blaar…

In Grapgat deur griffin

Pis

Die ou is by die dokter oor 'n seer arm.  Die dokter (met 'n fakt up houding) tune hom om die botteltjie vol te maak by die huis.

By die huis aangekom en klaar sy gedeelte gedoen in die botteltjie, sceem hy "fok dit" en laat sy vrou ook 'n bietjie "donate", sy dogter ook.  Maak hom vol met 'n bietjie dratjie kap en mix die hele besigheid sommer die die kar se dipstick.

2 weke later by die dokter gee dié hom sy resultate. Die dokter tune hom: "Jou vrou het vigs, jou dogter is pregnant, jou kar kort 'n service en as jy ophou draad trek kan die arm gesond raak."

Pappa se graft

Die juffrou vra die graad 4 klas wat hulle pappas doen vir 'n lewe. Sannie is eerste aan die beurt: "My pappa is 'n lawyers. He sit slegte mense in die tronk".
Kosie is volgende: "My pa is 'n dokter en maak siek mense gesond"
So gaan sy deur die klas tot sy by Kaballas kom. "En wat doen jou pappa, Kaballas?", vra die juffrou.
Kaballas antwoord: "My pa is dood."
Juffrou se hart smelt: "Ek is vreeslik jammer om te hoor. Wat het pappa gedoen voor hy dood is?"
Haak Kaballas af: "Hy het eers blou geword en toe kak hy op die sitkamer mat."

So paar kortes

Wat gebruik Nicholas Louw vir birth control?
Sy persoonlikheid

Wat is die vinnigste pad na Robert Mugabe se hart?
Deur sy borskas met 'n moerse skerp mes.

Hoekom is dit so moeilik vir chick om sensitiewe, aantreklik mans te kry?
Want hulle het almal boyfriends.

Hoekom is hasies so stil as hulle naai?
Want hulle het katoenballe.

Waarnatoe gaan Robert McBride vir vakansie?
'n Ander kroeg.

Hoekom is daar nie 'n dieretuin in Brakpan nie?
Want die mense sal resepte in plaas van besrywings op die hokke plak.

Endemol maak blykbaar 'n nuwe reality reeks oor die Chilean miners. Dig Brother.

Hierdie post is 485 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,613,213 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKraak ‘n smile, my blaar…