Hey maats, dis creepy Donderdag!

In Fokken Zef Videos deur griffin24 Eiertjies

So twee telepels bleach in die ogies na die tyd en so 3 Grandpa tablets behoort jou uit te sort na die tyd.

Die creepyste video in 'n lang tyd. Eina!

(shot, Hestia, I guess)

Deel met jou tjommies!

    griffinHey maats, dis creepy Donderdag!

    Comments

    1. Chopper Charlie

      Bokmakierie, maar die kêreltjie is vir jou dêm oulik hoor. Hulle moet hom by die dwergiefees op Ermelo kry.

    2. DB

      Goeie fok!! Dis meer as creepy, dis nagmerrie stuff daai! Bliksem. Soldeerbout innie oë sal dit dalk uitsort, en 'n bottie mexikaanse wurmwater.

    3. knortoffie

      Fanks, nou gaan ek myself aan die slaap huil vanaand

    4. BOOMSLANG

      Die bleach en Grandpa help fokol! Fok julle almal

    5. Michelle

      MY BOETIE!! Ek dog jy's dood! Kom huis toe, toe? Mamma het niemand meer om haar toonnaels te knip nie!

    6. Jenny

      Vang hom, dis 'n fokken drag leprechaun.
      Ek is mal daaroor hoe almal hom probeer ignoreer op die trein.

    7. Stovie

      WTF ! – Nou net 1 minuut en 18 sekondes van my lewe verloor.

    8. tertius hollbrand

      is dit nie dalk die fokker wat deur die hippo gesluk is se broer nie??

    9. dikzol

      liewe foooook…dit was seer…ek het getos tot ek bloei

    10. poenderhoes

      My liewe donner advokaat Barbie se tuin dwergie het ontsnap nou het ons `n iedee waar die fokkertjie rond neek.

    11. honnestront

      Touch hom op sy studio. Jissis dit was rerig fokken af

    12. Ghandi

      Hoe seker is julle dis n man? en hoekoem kry ek lus om dit te poke met 'n stok? Wat was dit? 'n Fokken Snorlax?

    13. Prof. Bokdrol

      Warrefokkenmoerwasdit??? Jirre jy beter nie hierdie video kyk as jy dronk of stoned is nie…

    Gooi Comment