Henry Cloete interview Die Antwoord

In Die Antwoord deur griffin10 Eiertjies

Henry Cloete het Die Antwoord ge-interview. Jy kan sy Nuus24 storie hier ook lees oor die secret gig in Kaapstad. Hulle het onlangs hulle nuwe video, Evil Boy ge-shoot en dis loshande die beste shit wat jy ooit in jou lewe sal sien. Tot hulle nog ‘n video maak. Julle sal die video net voor die naweek op die interwebs kan speck. Die Antwoord se eerste full album $O$ drop 12 Oktober, so kyk uit vir dit. Dit gaan fokken orals beskikbaar wees. Like, by meer plekke as ons Tos boek.

O ja, en oor so twee weke sal jy befokte shirts kan koop op Watkykjy, insluitend Die Antwoord se zef skippies. Die goed staan klaar bokste vol hieso in die buitekamertjie. Julle gaan moet wakker wees, want as ons daai shop se deure oopmaak gaan mense mekaar doodtrap. Ons besoek Donderdag die fabriek waar die Watkykjy hempies gemaak word om SABS toetse en shit te doen.

Kykie:

Deel met jou tjommies!

    griffinHenry Cloete interview Die Antwoord

    Comments

    1. matt

      ek is nog probeer om afrikaans te leer, maar ek kan nie yolandi se deel verstaan nie. kan enige iemand  vir my 'n bietjie van dit in afrikaans skryf ? dankie ouens

    2. Vetgat

      Hey Griff. Gaan die hempies ook in XXL beskikbaar wees?

    3. Behalwe myne

      XXL kom net met een print:
      Ma se poes, wat n groot t-hemp

    4. Geert

      thanks for being @lowlands/Amsterdam. Shit was keihard daar. Stonden vooraan en was een grote moshpit yes. hele tent ging uit zijn dak, was supergaaf. wanneer komen jullie weer naar nederland?

    5. Prof. Bokdrol

      Ah HAHHH!!! Ninja is 'n closet larney; check hoe sluk hy daai Heineken…waar's die fokken Black Label?

    Gooi Comment