Ons gaan weer so paar nuwe komix gereeld feature. Hierdie keer deur ons bra, Franstasties.
Geniet hom.
Hierdie post is 181 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,062,645 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Dan sal ek meer "geraald" moet kom kyk Griff…
hahahahha kak funny i like
kaksnaaks
Hie, hie, funny!
as ek 'n poes gehad het, het ek hom af gelag!
HAHA, fokken sweet. Sy blog is bepoes
Almal se hande bo die tafel asseblief. Jy, voor, vierde van links…dit geld vir jou ook.
hierde is n viesluke web tuiste man! Steve en jurie sal nooit daai lelike tekens wys nie! ek so teleur gesteld in julle jong mense my liewe land so kan dit tog nie aan gaan nie! skaam julle klomp lelike praaters! julle stoute vuil mondjies!!! poef bekies!!!
Die link werk nie.
Julle link is faktap, probeer:
http://www.afrikaansisduiwelspraatjies.posterous.com/
Eet poes en vrek! Of so beweer hulle hierso in elk geval:
Cunnilingus cancer scare
http://www.women24.com/Wellness/WomensHealth/Cunnilingus-cancer-scare-20101021
Shot Bruinbeer! Lyk my die ouens het 'n "w" te min in hulle adres.
meh
Haai shame julle. Julle het die res van tannie santie se lewe nou mooi op gefok. Sy sal nou nooit weer die selle na haar agter-agter klein kinners kan kyk sonder om te dink hulle is kak-bekke, oh askies, poef-bekkies nie. Shame man, DIE PYN, OH HERE GOD, REINIG NET HAAR KOP! Sy het dit nou nodig!
As julle krimpies dit nie like nie, dan moet julle dit nie lees nie. En tannie santie, ek is seker ou Jurie doen die finger in die spieël elke keer voor hy op tree, want hy is 'n skynheilige donner wat met klein seuntjies speel. Hy scheme seker "Ek gan vannaand die vinger gebruik". En vir ons liewe liefling Steve, ja nee tannie, hy sal nie sulke signs wys nie. Ek het hom al wel gesien iemand donner.
Alles goed en wel, die joke was fokken snaaks, en dit het my poes faktap Maandag 'n bietjie beter gemaak.
En weereens, sorry tannie.