Dis naweek, kom ons fokken duik

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin7 Eiertjies

duik naweek 44

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

DUIK

griffinDis naweek, kom ons fokken duik

Comments

  1. Vleis

    Fokkit, dit lyk of die bike in die ou se hol in op is!!

  2. Prof. Bokdrol

    Uit-fokken-eindelik is dit naaiweek! Lekker besige een, baie braai en suip en hopelik zaber voor Maandag (sal Sondag al die tos deadlines inhaal vir Maandag.) Naweek begin sommer met 'n Vrydagaand funksie, heavy culture vibes met pikkewyn suit en black tie – in hierdie poeswarm weer – maar ten minste is daar gratis kos en drank; ek skiem dit maak 80% van die sukses van enige sosiale event uit. EK FOKKEN DUIK!

  3. Brommer

    Hoop jy geniet die funksie my liefling, ek hoop net jy los die ander mans uit want jy is myne,moet dit asseblief nooit vergeet nie.

  4. kakhuis

    proffie: depro aka babelas
    ja ek het net so KAK maandag  het 'n foken sambreel nodig vir al die kak wat so spat

  5. Prof. Bokdrol

    Ek is 'n geheelonthoudende Calvinis, Kakhuis, die woord babbelaas is nie aan my bekend nie…NOT! Nee ernstig nou, die kontinuiteit is net vir my erg gefok – mens sien uit na die naweek (al moet mens tos werk doen oor die naweek) en dan gaan slapies jy soet Sondagaand, en met 'n kontslag word jy wakker Maandag en dis asof jy gaan slaap het in Nirvana en jy word wakker in 'n fokken tumbledryer op volspoed. Het jy al ge-spec hoeveel mense langs jou op die highway eet ontbyt of skeer of sit make-up aan of lyk net in 'n fokken koma 05h00 op die N1? Maseharre, hoe de moer het ons so evolve?

Gooi Comment