Die verskil tussen visvang en hengel

In Spec-takel deur griffin12 Eiertjies

Hierie ou is nie hier om te hengel nie:

zef

(shot, Ingrid)

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie verskil tussen visvang en hengel

Comments

  1. stoffel

    Dalk is die doos da om te windsurf met daai moerse vlerk.Hy het wonderboom lughawe helemal mis gevlieg!seke nog i

  2. totiewang

    Die poes het te veel Need For Fokking Speet op sy PC gespeel.

  3. Poender hoes

    Ek wil net weet watse downforce het ǹ voorwiel aangedrewe voertuig op die agterwiele nodig.Die dom donner kon eerder ,ǹ airspliter voorop gesit het baie mooier. DOM KWAS

  4. Stovie

    En check die speakers in die agterste venster!
    Maar met 'n poepklein kezozpyp. Sy zak het seker opgeraak, toe gaan hy maar dam toe.

  5. grant

    die poes het al sy geld op die gatsby stand gespend en toe moes hy sy hi-fi speakers connect aan sy tape deck!

  6. FonkieDool

    Neewat, vergeet die drukvlerk, my maats, check die hi-fi speakers + 6×9's… hierdie bra het kieff sound!
    ….gooi daai papsak in die son sodat hy biekie rev's vang!!
    cheers
    🙂

  7. Vleis

    Ag dit lyk fokken pragtig, waar kan ek vir my ene kry?

  8. Ek's Afrikaans

    Jissis dit lyk kak!!! Fokkit ouens, kan daai doos nie die geld spaar om 'n fokken beter ryding te koop nie??

  9. Hengelmasjien

    Fok julle almal! Dis my tjor daai en hy move! Wil jy dice?

  10. TP

    Hy't daai wing opgesit vir as hy per ongeluk in a Brakpan mynskag af in ry hy die ding to veiligheid kan "glide".

  11. EkkOMkLONTEnesYsbeer

    Besliste anusadders.  Gun hul ook n plekkie by die dam.  Wie nie waag nie sal nie saag nie.  Al is dit in die valetjie wat se poep.  Draai om en vat dit soos n man.
    Kodoes vir agter-die-kop-kykertjies

Gooi Comment