Comments

  1. Prof. Bokdrol

    Die grootste persentasie van die sewe soorte gemengde hondekak waaruit my brein bestaan is gevorm toe ek in Durban grootgeword het, en waar ek daagliks deur die Soutpiele op die skoolbus gekoggel is as Dutchman / rockspaaider / hairyback ens. ens. ens – ironies genoeg was my A+ rapport net omtrent 200 ligjare voor die klomp Neanderdalfokkers met 'n gekombineerde IK van 62 (dis nou vir die hele Soutpiel skool saam, waarvan hulle hoof-grotbewoner en kontkop rasie-leier op die bus 61 van die punte beslaan…) maar oor 'n tydperk van amper 20 jaat het ek 'n soort van faktap Stockholm syndrome ontwikkel met die moerskontmoederfokkers tot op die vlak dat ek steeds die Sharks ondersteun – veral as hulle die Bulle opfok en doodse stilte hier in Petoorsdorp bring vroeg op 'n Sondag…

  2. V-Bone

    Hahahahha, Fokken Awesome. Die bulle was vol vlam soos n fokken veldbrand in Egipte.

  3. Prof. Bokdrol

    Jaar…JAAR!!! Fok my, ek kan 33-letter woorde aanmekaarslaan, maar na 3 glase wyn vroeg Sondagoggend kan en nie JAAR reg spel nie!!! Doos…

  4. Groot Shark

    Chill bra Prof. Bokdrol.
    Jou grammar is ook nie wat wonders nie, net soos hoe ek my engels en afr meng.
    Ek ondersteun beide die sharks en bulle, maar obviously die sharks meer.
    Al wat ek kan se is een ding. . . die bulle het met pap horings by daai shark tank uitgestap!!!
    Volgende kak die WP man. . .

  5. Koos

    Ek is 'n Bloubul ondersteuner en nee, ek het nie blou balle wat agter my kar hang nie. Die Sharks het goed gespeel en het verdien om te wen. Dit was nogal tight aan die einde maar die Sharks het soos demone verdedig. Well done. Ek hoop nou net hulle kan vir WP opfok.
    P.S. Zane Kirchner lyk nogal baie soos Sideshow Bob.

  6. sharkssaagbulleunite

    Bulle eet nie van die vloer af nie.  Hulle eet haaikak van die seebodem af.  sela

  7. ettersous

    jirre ouens, dis sad. drink maar net meer en meer. Gelukkig in Londen en nie ou Pretoors nie. 

  8. ROFTY

    @KOOS … loop Dubbin jy maar liewers Pierre Spies se toks en bere dit ini kas, want julle beurt is nou verby.
    Hierdie jaar se final gaan n velverdiende match tussen twee spanne wat rerig hulle kant gebring het in Currie Cup en wat mekaar op die regte manier sal uitsort. Nie met al hierdie blou boeppens politiek nie!
    GO Province!

  9. Brommer

    Hier is ‘n brain-blaster vir julle : Rugby is kak. Dis ‘n moer vervelige sport wat midlife crisis drolle sit en kyk om hulle ou saai lewens op te kikker. Fakket daars soveel beter dinge om te doen as om voor die tv op jou gat te sit en jouself te bekak elke keer as daar ‘n balletjie tussen donerse pale gebliksem word. Nee komaan mense dis mos nou kinderagtig en dan praat ek nie eens van daai kommen ballas wat aan karre geplak word nie.

  10. BOOMSLANG

    @ Brommer. Hier is vir jou n brain-blaster: JOU MA SE POES!

  11. Prof. Bokdrol

    Nou laat Brommer vertel wat hy doen in plaas van rugby kyk?

  12. pop

    Fokken foooeei tog – arme bloubul ondersteuners. Kan nie lekker wees om so kak te wees nie. Nou net die sharks gou opfok…dan is ons Champs.

  13. Diablo

    @Brommer… Hoe kan jy afrikaans praat en nie van rugby hou nie?? Waar is die moerse gaping in jou opvoeding? Jy het seker 'n gly gevang in rugby elke keer as jou pa jou ma gebliksem het omdat sy span alweer verloor het. Of het jy so kak gespeel op skool dat hulle vir jou netbal aanbeveel het… ?!!? Kom net fokken by!!! Hierdie is SA… Hier hou ons van lekker drank, lekker girls, lekker biltong en fokken baie rugby. Hou op kak opinies lig waneer die manne gesels en kry ballas(net nie blou-bul ballas nie)… Sharks Forever!!! Doos!!!! 

  14. Brommer

    Ek my nat gelag vir julle kak tipiese reaksie op my stelling. Kom net by , there’s more to life than rugby. Julle is nes die engelse naaiers oor fokken sokker altans “football” , raak aan die tjank as jul ou spannetjie verloor. Pateties!

  15. eFfie keFfie

    Ek dink Brommer hou daarvan ini hol in. Hy verkies dit bo rugby.
    GOU WP!!!

  16. no1knows

    SIT HOM IN DAARS HEUNING IN!!!! RUGBY. BRAAI, BIER, EN SA CHICKS!!!! HEAVEN ON EARTH TENSY 'N GAY FAGGIT IS SOOS DIE ASSHOLES WAT RUGBY FOKKOL LAAIK NIE!!!!! AWWEEE DIE HONNE

  17. Prof. Bokdrol

    Brommer, ons kak tipiese reaksie is omdat jy so 'n kak tipiese pot snot praat – toe vertel nou vir ons wat laaik jy, sodat ons vir jou kan vertel watse poes JY is om van sulke kak te hou? Fokken ballet? Naaldwerk? Blykbaar is kakpraat ook groot op jou agenda…

  18. micha

    Ek gaan 'n HAT in 'n streepsak sit en mense daarmee begin bliksem.

  19. Brommer

    Voetsek ek het my reg op my opinie nes julle op julle onsedelike stellings.

  20. Perdekwas

    Brommer is reg, julle moet foken bykom,rugby is vir sissies man!
    Ek en Brommer hou liewer tupperware parties en maak koeksusters op n naweek en dan gaan ek en hy op die strand loop waarna ons mekaar se worshare streel

  21. LouisTheFly

    @Brommer, jy gee ons afrikaanse insekte n slegte naam.Dis mense soos jy wat in die tronk in die hol genaai word en dan wonder jy hoekom.Bring my sommer daai fokken blik doom sodat ek die bliksem kan  doodspuit!

  22. Brommer

    Hahahaaa ok ek sal ook rugby kyk maar met die tv af en terwyl ek by die see is met vriende en my lewe geniet , hoe’s daai ?

  23. pop

    Ja ou Brommer, lekker alleen sit langs die see, want jou vriende kyk seker almal rugby.

  24. ROFTY

    Fok! Op hierdie staduim weet ek nie wie ek meer haat nie … Die Blou Bulle of vir Brommer en sy kabouter, Perdekwas.
    Dis tog te lekker om met ander spanne se fans te bitch en sanik oor sinnelose kak soos "Wie het die bye in die Shark Tank gesit" – wel ons weet dit was nie die WP nie, anders sou wynvliee gewees het. LOL!
    PROVINCE

  25. wessel

    jy meen seker met die tv af by die see met jou vriende se pielle in jou hol en mond besig om jou lewe te geniet. Ek dink nie die punt hier is meer oor of rugby kyk lekker is of nie maar meer oor watse groot poes jy is!!

  26. Katballas

    Daar is glo n moerse behuisings probleem in Pretoria, die Bulle het almal terur aarde toe gekom!

  27. Brommer

    Rugby is vir gay mans wat agter balle aan hol , dus kyk ek dit nie. Ek kan jou nou al vertel dat jy eintlik die POES in die verhaal is omdat jy so narrow minded en totaal en al faktap is. Brainwashed zombies : oooe rugby ! kom ek gaan mal en skree soos ‘n poes elke keer as my span ‘n 3 druk. foei tog…

  28. wessel

    dit gan glad nie oor of rugby vir gay mans is of nie die feit bly staan dat jy die dom poes is wat brain blasters hier kom rond gooi sonder om te dink dat dalk net jy en jou paar pelle langs die see nie saterdag se game gekyk het nie. en wie gee n fok om of al die Brainwashed zombies soos ek skree soos mal  fokkers elke keer as ons span n drie druk dis vir ons poes lekker net soos wat dit vir joulekker is as jou pelle jou in die hol naai. niemand dwing jou om rugby te kyk nie. So hier is n Brain Blaster vir jou: Niemand gee 'n poes om wat jy sê nie

  29. wessel

    Brommer jy moet dalk ophou reply op die posts, jy klink al hoe meer soos n dom POES!!!! Niemand gee 'n fok om wat jy dink nie!! dit is vir ons brainwashed zombies poes lekker om tekere te gan as ons span wen!!nes dit vir jou lekker is om piel te suig! Moet asseblief nooit weer rugby kyk nie en onthou almal is poese behalwe jy!   

  30. Brommer

    Weereens ‘n kommen reaksie , maar ek moet bieg dit is nogal snaaks.

  31. lianne

    Brommer.  Daar is soveel kulture in ons land en weet jy wat rugby is deel van die afrikaanse kultuur.  Rugby is een van die redes hoekom ons land op die wereld kaart geplaas is.  Het jy geweet dat die curry cup al in 1804 vir die eerste keer in ons land gespeel is.  Rugby is deel van ons geskiedenis, verlede, hede en toekoms.  Jy kan al die negatiewe komentaar lewer wat jy wil.  Die feit bly staan rugby is hier en dit gaan nerens heen nie so kom reg of fokkof weg.  Ek dink in Alaska is die nationale sport ysswem.  Dalk moet jy jou klein pieletjie probeer oprol en soontoe trek of dalk net liewers 'n wag voor jou mond sit.  Mens sou sweer Malema het in 'n witmens ingeklim soos jy kak praat
     
    GO PROVINCE!!!!  DAARS NET EEN P EN DIS DIE WP

  32. Prof. Bokdrol

    Brommer, moet jouself nie vlei nie – jy is sekerlik te fokken onnosel om humor te verstaan. En hou op aandag soek; ons weet almal al wat jy wil doen is om jou gimp suit aan te trek en voor 200 harige mans te paradeer, maar hulle gooi jou met eiers en sê fokof gaan soek aandag iewers anders – nou het jy dit hier gekry, tevrede? Poes…

  33. Wiele

    Fok die Sharks fok WP fok N.Z en fok die Aussies en fok die ou wat daai k a k uit gedink het jou fokken commen vent!!!

  34. Brommer

    Tevrede ? nog lank nie ou boet .. hehe ek skink nou eers die koffie. So net omdat ek nie rugby kyk nie dan word ek geklasifiseer as ‘n gay of ‘n poes ? Doner jy het blykbaar die mentaliteit van stuk stront as jy sulke afleidings maak. Ek vind dit steeds amusant so gaan maar aan , en terloops , van nou af elke keer as ek ‘n kak gaan vat dan sal ek roep : ‘Ek gaan gou rugby kyk!’ Poes

  35. wessel

    HAHA…HA. ek sien jou al in jou skinny jean met daai niemand verstaan my gesig!!! Niemand gee n fok om of jy van rugby hou of nie! ons dink jy is n gay poes omdat jy  comments los op iets wat jy fokol van weet nie!! Drink nou maar jou koffie en fokof

  36. ROFTY

    Brommer, ek vind dit nogal snaaks dat jy so gekant is teen rugby mense. Sure julle netbal meisies voel seker afgeskeep siende dat julle nie feature nie. Maar moenie jou g-string om jou parra knoop nie. Aanvaar net dat rugby mense rugby kyk geniet – saam met n KlipDrift en Coke en Biltong. Jou kultuur van wors suig op die strand is ook ok – dit maak jou happy so doen dit as jy wil. Maar moenie n argument begin as jy reeds verloor het.

  37. Stovie

    Hey boys – ek dink Brommer is 'n chick. Sy troll maar net 'n bietjie…

  38. LanieBra

    Ek dink hierdie Brommer bra is 'n fokken trol.  Hy cream sy panty elke keer as iemand reageer op sy boodskappies.  Dalk moet ons die mannetjie maar in sy loopring los.

  39. Wiele

    Nee ek dink meer Brommer se pa het helfte van sy breins op sy ma se been gemors!

  40. Brommer

    Waddefok? is dit doom wat ek ruik ? Ja nee kyk ek het nou maar myself oortref hierso. Knap gedaan meisies , dit was lekker … net nie vergeet om die panties te tumble-dry nie hoor! Ta ta vir eers en mooi speel. ZZZOOOOOOOoooooo o o o o o o o o m m m m

  41. kakhuis

    @brommer, nou wat de poefies moet ons doen he? volkspele? rugby is ONS suidafrikaanse KULTUUR. is daar nog iemand wat volkspele doen? mebbe in pretoria? 
     

  42. pop

    Ek dink Brommer is 'n Blou Bul ondersteuner in denial. Hy is so bietjie suur oor sy span wat so kak speel, en nou haal hy dit op al die rugby liefhebbers uit. 

  43. Alexis

    @Brommer – shit ou…! ek's rerig bekommerd oor jou… As jy nie hou van rugby nie, moes jy nie eers op hierdie link gecomment het nie… Maar jou gewete ry jou, want jy weet mis iets, maar jy is nie fokken seker wat nie.. Asseblief… Live, and let live… 

Gooi Comment