Comments

  1. Spookgerook

    Shot Griffin! Fokkin next level. Thanx for the entertainment. Voting often actually works.

  2. vratagtige knop

    R50 vir daai dametjie in die gehoor ! Hei , kyk hoe kyk sy vir my !

  3. Belinda van Tonder

    Sjoe ek is so opgewonde ek het amper my koek verbrand! ou Sarel word mos 52 en ek moes net iets lekker van my kant af gee jy weet.

  4. Dennis the Menace

    Moerse !! Goed gedoen almal , dit bewys " Real People" have a balanced I.Q.
    Sorry Ian !

  5. Dennis the Menace

    Bliksem , ek was so excited toe druk ek my komper se muis in plaas van my vrou s'n !
    Dominee het laat weet julle kan maar n heavy dratjie kap en sommer n paar B & C's ok  indruk. Mooi man , hou so aan !

  6. Ouma Meelbol

    Baie geluk! Die awards mense se servers het seker afgekak van al die Watkykertjies wat so verwoed gevote het!

  7. Manbotter

    As dinge soos aangaan lees ons een van die dae van poes in die huis genoot…. Hulle moet ook by bly

Gooi Comment