Watkykjy Damduikers #4

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin1 Eiertjies

Watkykjy Damduikers is daar om die arme piele wat tot 17:00 of 18:00 of later werk ook darem bietjie beter te laat voel so rukkie voor hulle kan fokof. Jy hoef nie noodwendig die woorde “dis naweek. kom ons duik” te gebruik nie. Express jouself oor hoe poesbly jy is dat dit naweek is en dat jy kan gaan drink / Xbox speel / naai / die gras sny / zol rook / draties kap / . Jy kry die idee. Maak vrede met jou inner zef.

Hierdie week se submissions is getune deur Johan:

Fokken Duik

Deel met jou tjommies!

    griffinWatkykjy Damduikers #4

    Comments

    1. John

      Ek moet se, ek het perongeluk op julle site afgekom, ek probeer self 'n blog maak, geen idee gehad waaroor of hoe nie…, toe maak ek sommer een oor wat om my aangaan…..ek leer nog!! Julle site is GREAT!!!!! Goeie inspirasie vir ons beginners! Als is altyd in fokken engels??? en hier kom doen julle dit in ons taal. Hou so aan!! As ek die dag weet hoe, dan sal ek julle definitief adverteer op my blog! (weet net nie of iemand dit gaan sien nie…..ek sukkel nog met die traffic ding ook!)

    Gooi Comment