Tourettes en kareoke? Tareoke? Traalala! FUCKER!

In Fokken Zef Videos deur griffin18 Eiertjies

Hierdie is for real, en effens grim. Dis nietemin at least 100 keer beter as Idols.

Sing gerus saam as jy wil. Dis REM se "Losing my Religion". Hier is die lyrics:

Oh, life FUCKER is bigger, FUCKER *pop* It's bigger than you And you are not me, FUCK! The lengths that I will go to FUCKER, The distance in your eyes, FUCK OY! *pop* Oh no, I've said too much, FUCK! OY! *pop* I set it up… WHOA! That's me in the corner, FUCK! *pop* *click* That's me in the spot-OY-FUCK-light losing my religion, FUCKER, trying to keep, OY FUCKER, up with you and I don't know if I can do it, FUCK, Oh no I've said too much, FUCK WHOA WHOA WHOA, I've said enough, *click click*

etc etc etc. …

Deel met jou tjommies!

    griffinTourettes en kareoke? Tareoke? Traalala! FUCKER!

    Comments

    1. Lallie

      O.O
      Beste Wat Kyk Jy.
      Ek het vir hierdie oom gelag. Nou weet ek, ek gaan hel toe.
      Sien julle daar onder. Ek pak solank my SPF100 en sonbrille.
       
      Love you guys.
      Lallie

    2. Ian

      Hi there
      Just read this section about the Tourettes en kareoke? Tareoke? Traalala! FUCKER! and I must say, it lacks creativity.
      To the guy who came up with this. Next time try and add value to this website. Your "lyrics" have no creativity and sounds like something a drunk guy from Brakpan came up with whilst sitting on the toilet just after he gad sex with his sister.
      I must say, I am Afrikaans, and I find this website rather distateful. I am aware that it's probably the point of the website but seriously, you can do much better.
      Having gone through your website, it actually places Afrikaaners in a very bad light. It shows people out there that we don't have any creativity and have to be vulgar in order to be funny. THis is certainly not the case. Get a real job!
      Goodluck for the future and hope that my email can be seen in the light that it was intended for.
      Thanks
      Ian

    3. Werfetter

      Ek sal my linker bal op n auction verkoop om die bra in die kerk te hoor sing,sal sommer elke sondag ook gaan…

    4. Stinkvis @ Ian

      Actually its all the other Afrikaans websites that gives Afrikaners a bad name… now politely go and put on your kenny-g album, dim the lights & fuck yourself! FUCKER! OY!

    5. Schalk

      @Ian: So jy is 'n pittige Afrikaner? Nou hoekom skryf jy in Engels? Doen ons "common" afrikaners 'n guns en hou op kommentaar lewer op Wat Kyk Jy en gaan hang uit saam met jou suutjies-poeperige afrikaner maatjies op 'n web-blad soos DeKat! Maw woorde, POES WEG IAN!!!

    6. Garnaal

      DIe wêreld kan geseend wees dat ek nie tourettes het nie. Dit sou net 'n poes fees gewees het. 

    7. S

      Liewe Ian
      Ek sal maar GrifFen se werk doen en jou vriendelik dog ferm herinner aan die disclaimer, bra.
      *sug*

    8. Oom H

      Is dit maar OK om te erken oom se broek is nou nie meer droog nie????

    9. Joe Poose

      Hei! sies! wat fokken vloek julle so ?! en in die woorde van Milhouse oor Homer Simpson : “Bliksem , daai uncle soen nogal lekker!”

    10. Drolgesig Varknaai

      Hallo maats ! ek het vandag in my broek gekak. Dit was nie lekker gewees nie.

    11. Dennis the Menace

      Moer !,
      Ek dink ons was almal amper  daar, I am of mixed background–My Oupa -Grootjie het met die Koi-San in die agterkamer gespeel and my Great Grandfather was in Grahamstown in 1820 when they started the Methodist church in SA. So we are all Fucked up ………….FUCK YOU///////////////////////////// Ian …………Jou hol naaier!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    12. jaxx

      SOAPBOX alert … *** SOAPBOX alert…. ***
      Dink nie almal verstaan die fyn humor waarmee gespeel word op watkykjy nie.  Dit gee jou 'n kans om met jou inner "dutchmen" in kontak te kom sommer om self R30 000 op 'n R15 000 kar se spoilers, heavy scoops ens te spandeer nie.
      Ek glo werklik dit is die mainstreem "dutchmen" wat dit vir die res van ons met 'n IK in dubbelsyfers moeilik maak. 
      Net omdat ons afrikaans is beteken dit nie Kurt Darren gee ons 'n semi nie. 
      Net omdat ek 'n afrikaner is beteken dit nie ek sou blou bul ballas op my kar nie. 
      Net omdat ek afrikaans is beteken dit nie my idee van 'n ideale vrou is Patricia Lewis nie.
      Die website is awesome check seker elke uur vir 'n update veral omdat ek die hele dag met mense werk wat voorgee om iets te wees wat hulle nie werklik is nie..
      Dit gee my 'n kans om vir myself te lag en vir mense wat anders is sonder om dit self te word.
      Hey bitches, hey cheers.

    13. adele

      liewe fokken ouers.
      eerstens Ian, jy is 'n fokken epic asshat.  rerig.  word groot en gaan speel saam jou yuppie tjommies in sandton.  as jy dan ons ou plekkie so distastefull vind, waddefok spandeer jy dan tyd om 'n comment te los?  waddevok pel/
      tweedens, die tourettes dude is holskerend snaaks.  ek like sulke mense wat die kak in hulle lewens kan vat, en lemonade daaruit maak.  respek my ou.
      ek sekondeer werfetter. 

    14. bassman

      @ian. If you are afrikaans why do you reply to a thread in english? Why do you bother coming to this website? I am english and I fucking love this website! To Griff and the other ou's working on this site, i fucking love your work!keep it coming! to Ian…….Gaan spuiker jou fokken ouma se pruik jou dom kont!

    15. GrootWitBaas

      arme Ian loop deur soos 'n mof op sy eerste bottom party…. fokken snaakse vid, waar is Garrifffffffffffffff Clifffffffffff nou "Fucker *pop* fuck"

    Gooi Comment