Ren & Stimpy. Vir kinners vannie naainties.

Daar was maar min mense in Suid-Afrika wat Ren & Stimpy in die 90's gecheck het. Jy moes 'n tjommie gehad het wat gaaf en ryk genoeg was ren and stimpyom vir jou 'n VHS terug te bring van die overseas af. Ongelukkig moes meeste van tevrede gewees het met kak soos Beetle Bailey op Goeiemore Suid-Afrika. 'n Cartoon wat date uit die 50's uit. Wat ons kyk in die 90's. Thanks. Thanks vir fokol.

Ren is 'n fokken mal asmatiese, psigoties chihuahua en Stimpie is 'n poesdom kat met wat mens net kan raai breinskade is en al wat hulle doen is om kak aan te jaag. Dis 'n fokken mal cartoon en het al so paar voice over cameos gekry van bekende akteurs en muzo's hier en daar. Frank Zappa was ook een van hulle. Hy het self ook 'n paar kole missing virre braai.

Defnitief een van die beter goed wat al ooit in Kanada uitgebroei het, as mal cartoons jou kos is. Jy kan dit nou op DVD kry obviously, maar dan het jy een van daai multi-zone fokken DVD players nodig.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken main videos and tagged . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

6 Comments

  1. Boris
    Posted September 8, 2010 at 1:12 pm | Permalink

    Griff
     
    gaan na http://www.videohelp.com/dvdhacks en kry die unlocking code van jou dvd palyer, dan tune jy dit in jou dvd player in en raai maatjies, dan het jy ook 'n multi zone dvd player.

  2. Bongelong
    Posted September 8, 2010 at 1:35 pm | Permalink
  3. Chef
    Posted September 9, 2010 at 8:20 am | Permalink

    Hoe download jy die torrent, sukkel my fokken gat af!!!

  4. Gurts
    Posted September 9, 2010 at 8:28 am | Permalink

    Shoe… Pirates vannie WatKykJy….

  5. Ney
    Posted September 13, 2010 at 10:01 am | Permalink

    Ek het dit geluv, "climb inside my belly button, climb inside my world" Haha, bq weird gewees toe ek klein was ma was cool!

  6. Bassman
    Posted September 13, 2010 at 10:08 pm | Permalink

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">